Amatola-Ghieliemientjie

Die Amatola-ghieliemientjie (Barbus amatolicus) is 'n varswater vis wat voorkom in die Oos-Kaap.

In Engels staan dit bekend as die Amatola barb.

Amatola-ghieliemientjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. amatolicus
Binomiale naam
Barbus amatolicus

Voorkoms

Die vis is deurskynend grys, pienk of rooibruin en silwerwit aan die onderkant. Daar is 'n horisontale dowwe swart streep oor die lyf. Daar is een paar baarde om die mond en broeiende mannetjies ontwikkel prominente tuberkels op die kop. Die vis word tot 70 mm lank.

Verspreiding

Die vis kom voor in die Groot-Kei- en M'basheriviere.

Algemeen

Die vis is geskik vir koue water akwariums en visdammetjies.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Amatola-Ghieliemientjie VoorkomsAmatola-Ghieliemientjie VerspreidingAmatola-Ghieliemientjie AlgemeenAmatola-Ghieliemientjie Sien ookAmatola-Ghieliemientjie BronAmatola-Ghieliemientjie Eksterne skakelAmatola-Ghieliemientjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Provinsies van Suid-AfrikaLys van Suider-Afrikaanse soogdiereMieliestronkGreen PornoBraaiVraag en aanbodPresident van die Verenigde State van AmerikaTamatieVergelykings (taalkunde)Lys van Suid-Afrikaanse musikanteDwelmmiddelProstaatkankerIndonesiëLys van myne in Suid-AfrikaNazi-DuitslandMenstruasieLeah van NiekerkStaalTelefoonDiamantGroenteWikimedia-stigtingKompasHoenderrasseKoorsBurgerregteSarah Rose KarrInvloed van vigs op die ekonomieGroot DepressieSkaakNiersteenPornografiese subgenresLemoenduifEjakulasieVoëlWater (molekuul)BloeddrukGroep van SeweVlagterminologiePaarl GimnasiumKameelperdAfrikanersAnale kankerMierZack du PlessisVaste stofHemelvaartJacques LootsRooilipslangKoos du PlessisGooglePopulierHartseerLys van Islamitiese feeste en herdenkingsArendStereotipeAnale seksDemi Lee MooreKoorsblaarDeon MeyerUnited Democratic FrontSeekatWaterbesoedelingSpierdistrofieHartSinoniemEierleierHolocaustJode in Suid-AfrikaMin ShawDeelstate van die Verenigde State van AmerikaAnilingus🡆 More