Ama Abebrese

Ama Abebrese (gebore 3 Mei 1988) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger.

Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Double-Cross (2014), The Cursed Ones (2015), Beasts of No Nation (2015), en The Burial Of Kojo (2018).

Ama Abebrese
Geboorte 3 Mei 1988 (1988-05-03) (35 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2011: Sinking Sands
  • 2011: Ties That Bind
  • 2014: Double-Cross
  • 2015: The Cursed Ones
  • 2015: Beasts of No Nation
  • 2015: Jimmy Goes to Nollywood
  • 2017: Lotanna
  • 2018: The Burial Of Kojo
  • 2018: Azali

Eksterne skakels

Tags:

Engeland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AluminiumSaartjie BaartmanVersamelnaamSeksMieliestronkVerstedeliking16 AprilAardverwarmingVier temperamenteLys van hoofstedeKomplementêre kleureNiersteenWapen van Suid-AfrikaKlavierEskomBraaiLys van elemente volgens simboolPornografiese subgenresBeesagtigesSinoniemPiet ByleveldOutismeAnrich HerbstSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989Vergelykings (taalkunde)NederlandsFacebookWikimedia-stigtingLys van Suid-Afrikaanse musikanteGeslagsgelykheidBoereVoegwoordLys van bekende Suid-AfrikanersTropiese sikloonStikstofKarooGordelroosSteenkool in Suid-AfrikaVlekvrye staalGrondwetCleopatra VIIGevolge van aardverwarming op oseaneMona LisaLeenwoordNeurenberg-verhoreOranjerivierEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsApartheidVigsVerkoueSilwerMiddeloorontstekingDaggaEkotoerismeWoordeboek van die Afrikaanse TaalKlem-in-die-kaakC. Louis LeipoldtTandbederfDooie SeeTelevisieSwangerskapInstagramNasionalismeGeslagSteve BikoMynbouRenaissanceSteenkoolHernubare energieFraktuurWerkwoordBaardskeerder-spinnekopSiya KolisiEmosieToerismeVerantwoordelikheid🡆 More