Borselaalwyn

Die Borselaalwyn (Aloe rupestris) kom in die noorde van KwaZulu-Natal, Eswatini en die suide van Mosambiek voor.

Die aalwyn word 4 tot 6 m hoog, alhowel sommige reeds 8 m bereik het, en word geklassifiseer as 'n boom met die FSA-nommer van 30.3. Rupestris beteken: groei in rotsagtige plekke.

Borselaalwyn
Borselaalwyn
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Tracheobionta
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Subklas:
Liliidae
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Asphodeloideae
Genus:
Spesie:
A. rupestris
Binomiale naam
Aloe rupestris
Baker, 1896

Die plant blom in die winter, aanvanklik is die blomme geel en verander later na diep-oranje. Die blomme lyk soos bottelborsels.

In Engels staan die aalwyn bekend as die bottlebrush aloe.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Borselaalwyn GaleryBorselaalwyn Sien ookBorselaalwyn VerwysingsBorselaalwyn BronneBorselaalwyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NemunasViëtnamoorlogWieg van die MensdomTsoenamiVaalrivierSwartbewussynsbewegingOnderwysWoordeboek van die Afrikaanse TaalAt BothaVoornaamwoordKaliumBloedvergiftigingWerkloosheidNasiebouLSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieWindkragMuishondNeurenberg-verhoreKookpuntJansenvilleFiksieHeupAntisemitismePriemgetalEreksieHemelvaartsdagArabiesChemiese elementTaalPerdAfkortingEmfiseemBySkisofrenieTydGeskiedenis van die BoererepubliekeMetaalBuffelVraag en aanbodPersoonlikheidKragopwekkingHeuningbyAfrikaanse taalleerIngenieursweseLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGalblaasTweede WêreldoorlogNelson MandelaFosforArmoedeKoue OorlogVoorsetselBurgerregteSeksISO 3166-2InfeksieSonPeach van PletzenMateriaalNetbalElzette MaarschalkOranjerivierKoolhidraatHorlosieGeslagsregister vanaf Adam tot JesusWolkWeer (meteorologie)Vlekvrye staalGroepsgebiedewetKarakteriseringGawes van die Heilige GeesWikiPinkster🡆 More