Katstertaalwyn: Plant spesie

Die katstertaalwyn (Aloe castanea) is 'n spesie wat tot die genus Aloe hoort en as 'n boom geklassifiseer word.

Die plant kom wyd verspreid voor in Gauteng, Limpopo, Mpumalanga asook Eswatini. Dit is 'n sukkulent.

Katstertaalwyn
Katstertaalwyn: Galery, Sien ook, Verwysings
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Subklas:
Liliidae
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Asphodeloideae
Genus:
Spesie:
A. castanea
Binomiale naam
Aloe castanea
Schönland, (1907)

Die plant word tot 5 m hoog. Dit het gewoonlik een stam wat vertak, die stam is gewoonlik bedek met ou, dooie blare. Die blare is glad aan beide kante en blouerig groen. Hulle word tot 1 m lank en is getand op die kante. Die rooibruin blomme groei enkel uit en word tot 25 cm lank.

In Engels staan dit as die Cat's-tail Aloe bekend. Die boom se FSA-nommer is 28.6.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Katstertaalwyn GaleryKatstertaalwyn Sien ookKatstertaalwyn VerwysingsKatstertaalwyn BronneKatstertaalwyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DemokrasieLetterlike en figuurlike taalgebruikKinderregteWoestynNemunasGraatjiemeerkatSeekoeiRuslandPeriodieke tabelMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaDaggaWet op NaturellengrondMonopolieIndiese OseaanGeestesgesondheidHeidelberg, GautengFrankrykKunsmatige intelligensieNederduitsch Hervormde KerkPornografiese subgenresRegardt van den BerghAkwariumTelefoonWaarheid-en-versoeningskommissieHeuningbyPapierSlag van BloedrivierKameelKatoenKrugerwildtuinAardedagKommunikasieAfrikaansHibernasieVoorvoegselSeksuele penetrasieVoornaamwoordNiersteenGroepsdrukKameelperdHomofoonBeesSigaretMenslike skeletMusiekteaterVerkragtingYsterGroepsgebiedewetKuberkrakerGevolge van aardverwarming op oseaneOnomatopeeKlimaatsverandering in Suid-AfrikaBelvidere Holy Trinity-kerkWet op Bantoe-onderwysKatBlourokkeSuid-AfrikaKoolstofdioksiedOrale seksNelson MandelaHannes van WykPikkewynDroogteWebblaaierKunstenaarTweede VryheidsoorlogStikstofJodeKarlien van JaarsveldSelfstandige naamwoordNarsistiese persoonlikheidsteuringJeuksiekteMondRolprentNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyFopnuus🡆 More