Allersiele

Allersiele (Latyn: in commemoratione omnium fidelium defunctorum, letterlik: Dag van herdenking aan al die oorledene gelowiges) is 'n Christelike stille fees ter herdenking van al die oorledene gelowiges.

Die herdenking aan al die siele word in die liturgiese jaar op 2 November gehou, een dag ná die Hoogfees Allerheilige. Deur middele van gebed, voorbidding, aalmoese en kerkhofbesoeke gedenk die mense al die siele in die vaevuur en wy aflate aan hulle toe. Dus het die Allersiele-aflaat in die Rooms-Katolieke Kerk 'n besondere betekenis.

Allersiele
Allersiele, skildery deur William-Adolphe Bouguereau, 1859

Geskiedenis

Die herdenking van Allersiele op 2 November is deur ab Odilo van die Benediktynse abdy Cluny ingestel; hy het hierdie herdenkingsdag in al die aan Cluny verbonde kloosters ingevoer. Die dekreet van Odilo uit die jaar 998 het behoue gebly. Toe is die dag van Allersiele ook buite die kloostermure gevier. Vanaf Cluny het die feesdag Allersiele in die hele Rooms-Katolieke Kerk versprei. In die stad Rome is die herdenking glo sedert die 14de eeu bekend. Die herdenking is teologies nou aan die tradisie van die vaevuur as 'n plek vir die suiwering van die oorledenes, aan wie die lewendes hul gebede, voorbidding, aalmoese en kerkhofbesoeke toewy, verbonde.

Verwysings

Eksterne skakels

  • (en) "All Souls' Day". Catholic Encyclopædia. Besoek op 22 April 2019.
  • (en) "All Souls' Day". Encyclopædia Britannica. Besoek op 22 April 2019.

Tags:

AllerheiligeChristendomLatynLiturgiese jaarRooms-Katolieke KerkVaevuur

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LandbouWiskundeAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBotswanaLys van kleureAnrich HerbstKunsLys van nedersettings in Suid-AfrikaAfrikanerweerstandsbewegingOseaanbesoedelingKoringMadison IvyGreen PornoWaterstofSonpaneelSelfoonChristendomTussenwerpselMark (ekonomie)HormoonsiekteZenobia KockCleopatra VIIIdioomLys van argaïsmesBateSiya KolisiLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Vaginale kankerDiarreeGautengMensAppendiksLeeudoringstadHartBosluisKorrupsieBeaufortskaalBraaiYstertydperkWiskundige terminologieSebraHipertensieMaroela MediaElon MuskPlastiekSatanismeBergWieg van die MensdomLys van bekende Suid-AfrikanersDesimale breukeAngina pectorisAfrikanersInligtingGroot TrekAluminiumWatersuiweringGesondheidNic de JagerHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKoolstofdioksiedApokriewe boekeTropiese huisgeitjieWoordsoortGewone breukeMartin Luther King jr.CalviniaDiskriminasieDesmond TutuCyril RamaphosaVerkoueDigvormAdolf HitlerKonjunktivitisVergelykings (taalkunde)🡆 More