Allemanskraaldam

Die Allemanskraaldam is 'n dam in die Sandrivier in die Noord-Vrystaat, Suid-Afrika.

Die dam is in 1960 voltooi en het 'n bakmaat van 174.5 miljoen m3 en 'n oppervlak van 265 ha. Die damwal is 38 meter hoog.

Allemanskraaldam
Amptelike naam Allemanskraaldam
Ligging Ventersburg
Provinsie/Land Vrystaat, Suid-Afrika
Koördinate 28°17′15″S 27°9′1″O / 28.28750°S 27.15028°O / -28.28750; 27.15028 27°9′1″O / 28.28750°S 27.15028°O / -28.28750; 27.15028
Dam in Sandrivier
Doel Besproeiing en huishoudelik
Openingsdatum 1960
Eienaar Departement van Waterwese
Soort dam Gravitasiedam
Hoogte van wal 33 m
Lengte van wal 140 m
Bakmaat 174 500 000 m3
Reservoir Allemanskraaldam Reservoir
Damoppervlak 265 ha

Allemanskraaldam dam lê tussen Theunissen, Ventersburg, Senekal en Winburg. Theunissen is die naaste groot dorp. Die Willem Pretorius-wildreservaat strek rondom die hele dam.

Die dam voer kanale wat water aan die Sand-Vet-nedersettings wes van Virginia lewer.

Sien ook

Bron

Tags:

DamNoord-VrystaatSandrivierSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

7de LaanGeestesteuringEngelsNasionalismeKatMonoloogMartin Luther King jr.HidroëlektrisiteitRooibokKewerGreen PornoInsekRelatiwiteitsteorieTamatieVoedselkettingLys van Suider-Afrikaanse soogdiereAnale seksFrankrykVerkragtingSuiwelprodukNatuurbewaringTandbederfKunsmatige intelligensieWoordeskatVroueregteNatuurlike hulpbronPriemgetalBevolkingPad na jou hartSelfmoordWitbloedselHorlosieMenstruasieHortologieInstagramMateriaalKriekEugenetikaSatellietChemiese elementDrie-eenheidVloeistofHibernasieWoestynSublimasieFilosofieMusiekDiarreeVoorsetselSokkerVergelykings (taalkunde)KommunismeRugbyAbsolute monargieSharpeville-slagtingDemokratiese Republiek die KongoJacques LootsVierkantswortelMigrasie van voëlsDramaSuid-Afrikaanse randMuskeljaatkatAfkortingTreinWaterkringloopVerenigde KoninkrykTelwoordErosieFabelRegeringMaatskappyBeaufortskaalToerismeMIV/vigs in Suid-AfrikaBipolêre gemoedsteuringGeskiedenis van Suid-AfrikaKoperWolkStillewe🡆 More