Alifatiese Verbinding

In organiese chemie word koolwaterstowwe (verbindings wat slegs uit koolstof en waterstof bestaan) in twee klasse verdeel: aromatiese verbindings en alifatiese verbindings (van Grieks aleiphar wat vet of olie beteken), ook bekend as nie-aromatiese koolwaterstowwe.

Alifatiese verbindings kan siklies wees maar koolwaterstowwe met gekonjugeerde pi-stelsels wat Hückel se reel gehoorsaam word egter beskou as aromaties. Alifatiese verbindings kan versadig wees, soos heksaan, of onversadig, soos hekseen en heksyn. Oopkettingverbindings (hetsy reguit of vertak) bevat geen ringe van enige aard nie en is dus alifaties.

Alifatiese Verbinding
Aromatiese furaan (links) en alifatiese tetrahidrofuraan (regs)
Alifatiese Verbinding
Nie-sikliese alifatiese / nie-aromatiese verbinding (butaan)
Alifatiese Verbinding
Sikliese alifatiese / nie-aromatiese verbinding (siklobutaan)

Struktuur

Alifatiese verbindings kan versadig wees en verbind word deur enkelbindings (alkane), of onversadig, met dubbelbindings (alkene) of drievoudige bindings (alkyne). Behalwe waterstof, kan ander elemente aan die koolstofketting gebind word, waarvan suurstof, stikstof, swawel en chloor die algemeenste is.

Die eenvoudigste alifatiese verbinding is metaan (CH4).

Eienskappe

Die meeste alifatiese verbindings is vlambaar, wat die gebruik van koolwaterstowwe as brandstof moontlik maak, soos bv. metaan in gasvlamme en as vloeibare natuurlike gas, en asetileen (etyn) in die sweiswerk.

Voorbeelde

Formule Naam Strukturele formule Formule Naam Strukturele formule
CH4 Metaan Alifatiese Verbinding  C2H2 Asetileen Alifatiese Verbinding 
C2H4 Etileen Alifatiese Verbinding  C2H6 Etaan Alifatiese Verbinding 
C3H4 Propyn Alifatiese Verbinding  C3H6 Propeen Alifatiese Verbinding 
C3H8 Propaan Alifatiese Verbinding  C4H6 1,2-Butadiëen Alifatiese Verbinding 
C4H6 1-Butyn Alifatiese Verbinding  C4H8 1-Buteen Alifatiese Verbinding 
C4H10 Butaan Alifatiese Verbinding  C5H12 n-pentaan Alifatiese Verbinding 
C6H10 Siklohekseen Alifatiese Verbinding  C7H14 sikloheptaan Alifatiese Verbinding 
C7H14 Metielsikloheksaan Alifatiese Verbinding  C8H8 Kubaan Alifatiese Verbinding 
C9H20 Nonaan Alifatiese Verbinding  C10H12 Disiklopentadiëen Alifatiese Verbinding 
C10H16 Fellandreen Alifatiese Verbinding Alifatiese Verbinding  C10H16 α-Terpineen Alifatiese Verbinding 
C10H16 Limoneen Alifatiese Verbinding Alifatiese Verbinding  C11H24 Undekaan Alifatiese Verbinding 
C30H50 Skwaleen Alifatiese Verbinding  C2nH4n Poliëtileen Alifatiese Verbinding 

Verwysings

Tags:

Alifatiese Verbinding StruktuurAlifatiese Verbinding EienskappeAlifatiese Verbinding VoorbeeldeAlifatiese Verbinding VerwysingsAlifatiese VerbindingAromatiese verbindingHeksaanKoolstofKoolwaterstofOrganiese chemiePi-bindingVersadigde en onversadigde verbindingsWaterstof

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NederlandsLarry PageMuskeljaatkatPeter SnydersKommunismeIdioomTienerNederduitsch Hervormde KerkLeeuGrondbewerkingChemiese verbindingKankerNiersteenTussenwerpselTuisbladHartversakingWaterstofTaalfossielSebraMosesArmoedeKanadaJacques LootsPenisGroepsdrukHolocaustAborsieHannes van WykFotosinteseTafelbergNeerslagMcDonald'sKorrupsieKoorsTekstielOrrelKlimaatsverandering in AfrikaGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGemeenskapsorganisasieAngina pectorisSinkSosiale mediaKarooChemiese reaksieViëtnamGautengKolorektale kankerPersentasiePaulus van TarsusSamestellingDikdermAfrikaKarakteriseringRassisme in AfrikaAarverkalkingFanie ViljoenJavaScriptVulvaTaalDuitsAfrikaanse TaalmonumentAandagstreepGloeilampAvbobAnneli van RooyenGordelroosParkinson se siekteSwartbewussynsbewegingSlag van BloedrivierEiffeltoringSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Wiskundige terminologieManie LibbokCheslin Kolbe🡆 More