Alice-Blou

Alice-blou is 'n kleur, 'n baie ligte skakering van asuur, die gunstelingkleur van Alice Roosevelt Longworth, dogter van die eertydse Amerikaanse President, Theodore Roosevelt.

#F0F8FF

Dit het destyds 'n modesensasie ontketen in die Verenigde State.

Weens die baie min ink (kleurstof) wat volgens die CMYK-formule vir drukwerk van dié kleur benodig word, is dit uiters moeilik om dit suksesvol af te beeld in vierkleurdrukwerk.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word Alice-blou soos volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #F0F8FF
RGB-kleurmodel (240, 248, 255)
CMYK (4, 1, 0, 0)
HSV (208°, 6%, 100%)

Sien ook


Tags:

Asuur (kleur)KleurPresident van die Verenigde State van AmerikaTheodore RooseveltVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Joodse feeste en herdenkingsTussenwerpselWebjoernaalSoweto-opstandEmo AdamsSteenkool in Suid-AfrikaLys van nedersettings in Suid-AfrikaLys van myne in Suid-AfrikaWhatsAppWikimedia-stigtingMiltRoofvoëlSpierPapierSendelingposisieVerkoue23 AprilKaapse florarykHaasLiewe HeksieGautengToekoms van die AardeWinterKrokodilNatuurlike hulpbronEmfiseemOos-KaapCristiano RonaldoMenseregteChloorMenseregtedagXenofobie in Suid-AfrikaGedigKlein vyf diereBloeddrukDesmond TutuReg tot ‘n gesonde omgewingBreingewasAtlantis, Wes-KaapGregoriaanse kalenderKolonisasieVrystaatDoopAlkoholismeResensieProteïenHelpmekaar-kollegeMisdaadromanAsiëSitrusWeeluisGoudkus (streek)C. Louis LeipoldtEkostelselSteenkoolGeslagsgelykheidGemeenskapsorganisasieChemiese verbindingSwartrenosterTaalViëtnamInligtingPaddaNamibiëRefentse MorakePlantAsemhalingBrendan PeyperJagluiperdMusiekBeeldspraakDemi Lee MooreWaarheid-en-versoeningskommissieEugenetikaIngrid JonkerInflasieWetenskapKangogrotteLys van kinderspeletjies🡆 More