Ali

Ali ibn Abi Talib (599/600 tot 661; Arabies: علي بن أﺑﻲ طالب) was van 656 tot 661 die vierde en laaste van die reggeleide kaliefs van Islam.

Hy was die neef en skoonseun van Mohammed. Hy is ook die eerste Sjiitiese imam.

Ali
علي بن أبي طالب
Kalief van die Rasjidoen-kalifaat
Ali
Volle naam Ali ibn Abi Talib (علي بن أﺑﻲ طالب)
Regeer 20 Junie 65627 Januarie 661
Voorganger
Opvolger
  • Hasan
    (as 2de Sjiitiese imam)
  • Muawiyah I
    (as 5de Soennitiese kalief)
Gebore 600, óf 20 September 601 óf 17 Julie 607; Kaäba, Mekka, Arabië
Oorlede 27 Januarie 661; Groot Moskee van Koefa, Koefa, Irak
Begrawe Imam Ali Moskee, Najaf, Irak
Ali
Die Rasjidoen-kalifaat tydens die heerskap van Ali.

Ná sy dood is die kalifaat opgeëis deur verskeie dinastieë, soos die Omajjadiese, die Abbasidiese en die Ottomaanse Kalifaat, totdat laasgenoemde in 1924 amptelik afgeskaf is met die stigting van die Republiek van Turkye.

Sien ook

Verwysings

Tags:

ArabiesImamMohammedRasjidoen-kalifaatSjia

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HolocaustMasturbasieOorstromingKunsmatige algemene intelligensieAborsieIndustriële RevolusieMalariaWaterpokkiesEkologieWêreld- Ekonomiese ForumMenslike skeletMetafoorEugenetikaGeestesteuringNatuurrampTafelbergPlae van EgipteDoelwitEjakulasieLabia (geslagsdele)Lys van myne in Suid-AfrikaMaselsGetalElon MuskNazi-DuitslandGeloftedagMarsByKaapstadBlaarSmaakSlawernyKlankverskynselsRina HugoAanpassingskapasiteitGeskiedenis van Suid-AfrikaAnneli van RooyenKappie (skryfteken)Meningsverskil oor aardverwarmingPubiese hareSpelerposisies in rugbyApokriewe boekePeach van PletzenAardverwarmingVioolMaroela MediaLeierLys van politieke partye in Suid-AfrikaZack du PlessisPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaDesimale breukeMenstruasieLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierDie Laaste Avondmaal (Leonardo)PoësieOranjerivierFiksieSimboolGoudHomoniemVerstedelikingMartin Luther King jr.SelHefboomFilistyneBybelKartografieEk is 'n Afrikaan (toespraak)AnilingusSuid-Afrikaanse GrensoorlogAarverkalkingMynbedryf van Suid-AfrikaPampoentjiesWater (molekuul)Dominee🡆 More