Alhambra-Teater, Johannesburg

Die Alhambra-teater is ’n teater wat in 1977 in Doornfontein, Johannesburg, geopen het.

Alhambra-teater, Johannesburg
Stad of dorp Johannesburg
Land Suid-Afrika
Geopen 17 April 1977

Geskiedenis

’n Bioskoop in Doornfontein is in 1977 gerestoureer en in ’n teater omskep vir die Johannesburg Operatic and Dramatic Society se musiekspele. Dit het op 17 April van dié jaar geopen met A Night to Remember, onder regie van Anthony Farmer. Einde Januarie 1979 is die teater gesluit. Pieter Toerien het dit omstreeks 1981 gekoop en Peter Shaffer se Amadeus hier aangebied. Nog Toerien-produksies was onder meer Agatha Christie se The Unexpected Guest (1982), John Chapman en Dave Freeman se Key for Two, A.R. Gurney jr. se The Dining Room en Dan Goggin se Nunsense onder regie van Tobie Cronjé (1988).

In 1983 het Toerien ’n nuwe ouditorium, die Leonard Rayne-teater, hier geopen. In 1991 het hy die Alhambra opgeknap en ’n derde ouditorium, die Richard Haines-teater, bygevoeg. Die gerestoureerde teater het op 27 September van dié jaar heropen met drie produksies: A Slice of Saturday Night, Love Letters en Never the Sinner.

Verwysings

Tags:

Johannesburg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WortelNatuurrampStilleweRosa ParksLys van kleureRasionale getalMikro-ekonomieMenseregtedagVraag en aanbodBank (finansiële instelling)KoorsGeweldGroot vyfArmoedeverligtingPampoentjiesSinoniemDirekte en Indirekte redeVersamelnaamGedigCleopatra VIIYouTubeLys van politieke partye in Suid-AfrikaSkuinsstreepMorfologie (taalkunde)Wiki CommonsMandalaWhatsAppSonpaneelGawes van die Heilige GeesEnsiklopedieWithaaiD.J. Opperman1990President van Suid-AfrikaNamibiëBoelieryEkologieSelfoonLTydsoneWet op BevolkingsregistrasieKewerEnkelvoudige sinBorskankerKlimaatveranderingGezina, PretoriaFacebookDomkragSkisofrenieAlliterasieSoweto-opstandNoag se arkRonelda KamferSwartFrederik Willem de KlerkSelfmoordNiersteenAardbewingLys van myne in Suid-AfrikaHoofpynGetalWaterpokkiesIronieFrankrykGeboorteOrtopedieAkuutGemeenskapLongJakkalsJeanette FerreiraKitaarMuishondGeelsug🡆 More