Alhambra-Teater, Durban: Teater en Durban

Die Alhambra-teater is ’n teater wat in 1952 in Bereaweg, Durban, in gebruik geneem is.

Dit het plek vir 800 mense gehad.

Alhambra-teater, Durban
Stad of dorp Durban
Land Suid-Afrika
Geopen 31 Desember 1952
Gesluit 1985

Geskiedenis

Die teater is in 1952 vir African Consolidated Theatres gebou op ’n perseel waar die Alhambra-bioskoop eers gestaan het. Dit is op 31 Desember van dié jaar in gebruik geneem. Rolprente is vertoon en toneelstukke is opgevoer.

Die Natalse kunsteraad, Naruk, het die gebou in 1963 begin huur en dit in 1970 gekoop vir produksies van opera, ballet, musiekspele, ens. In Oktober 1985 het Naruk sy laaste seisoen in die teater beleef voordat hulle na die Natal Playhouse verskuif het. Van 1986 af het die Alhambra die Durban Christian Centre gehuisves.

Verwysings

Tags:

1952Durban

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MeksikoMusieksimboleTikTokGordelroosJohannesburgTrigeminale neuralgieMolotofbomSonsteekNierversakingVlag van AfghanistanKopieregJagluiperdMadison IvyBloutongsiekteIranKomeetEkostelselLys van kleureKadmiumBorsbeenLys van Afrikaanse televisiereekseSlag van BloedrivierPenisGeorgiëFridtjof NansenLys van Suid-Afrikaanse musikanteWiki CommonsVermaakRugbyPiet ByleveldOoiKinderregteDroogteSterOraniaAsiëSlag van Cuito CuanavaleKarakteriseringGeorgiese nasionale rugbyspanDonker materieKewerNuwe TestamentKanadese nasionale krieketspanMenslike penisgrootteWes-KaapGoeie VrydagMarita NapierSowjetunieWikiquoteRugbywêreldbeker 2023BlourokkePolitieke partyNederduitse Gereformeerde KerkGroot TrekSwitserlandAntarktikaWerwelkolomLeeuLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierNarkoseVerenigde State van AmerikaVrymesselaryEkologieE-posTrappe van vergelykingRooiwaterBynier🡆 More