Algoritme: Eindige stel instruksies wat 'n sekere taak uitvoer

'n Algoritme is 'n eindige stel instruksies wat 'n sekere taak uitvoer.

Die instruksies kan die toestand van 'n stelsel verander vanaf die oorspronklike toestand, na 'n voorspelbare eindtoestand. Algoritmes kan gewoonlik geïmplementeer word met 'n rekenaarprogram, en word dus gereeld geassosieer met rekenaarwetenskap, alhoewel algoritmes ook gebruik word om oplossings vir probleme te beskryf sonder dat rekenaars betrokke is.

Algoritme: Eindige stel instruksies wat 'n sekere taak uitvoer
Beeld van Dinic se algoritme

Belangrike konsepte by algoritmes is onder andere:

  • Sekwensie (die opeenvolging van instruksies)
  • Herhaling
  • Keuse (voorwaardelike uitvoer van instruksies)

Algoritmes moet nie verwar word met rekenaarprogramme nie. 'n Algoritme beskryf die oplossing vir 'n probleem, terwyl 'n rekenaarprogram die implementasie van die oplossing is in een of ander programmeertaal.

Sien ook

Tags:

RekenaarprogrammeringRekenaarwetenskap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HartKoerantDigvormBynierLeeuKunsmatige algemene intelligensieWaarheid-en-versoeningskommissieSowjetunieVoortrekkersWikipediaTweede WêreldoorlogLys van Afrika-landeOudtshoornBywoordReënspinnekopEksponentOrtopedieDelft, KaapstadMisdaadromanNiemetaalMikro-ekonomieWikiquotePlaattektoniekMark (ekonomie)HamburgerAngolaSiekteJansenvilleShakaKondensasieNatuurrampKortverhaalGroot-VisrivierArendSuid-SothoAntisemitismePiesangMangelontsteking23 AprilDigtheidRookgewoonte3D-rolprentBruin huisslangCarike KeuzenkampSinkVerkoueKerrieBreinCradock-4HeelgetalPseudowetenskapGesondheidSarel Jacob PretoriusBeurtkragMuskeljaatkatSenuweestelselKhoikhoiRacheltjie de BeerSuikersiekteHipoteseHannes van WykReg tot ‘n gesonde omgewingPersFibonacci-reeksLys van elemente volgens simboolLys van Afrikaanse televisiereekseRassisme in AfrikaVryheidsdagUitwerking van klimaatsveranderingWaterMondLys van Afrikaanse rolprenteWolkBreinvliesontstekingHandré PollardAnale kankerSharpeville-slagtingGewone breuke🡆 More