Alfred Rosenberg: Duitse argitek en politikus

Alfred Ernst Rosenberg (12 Januarie 1893 – 16 Oktober 1946) was gedurende die Nazi-era hoof van die Ryk Ministerie vir die Besette Oostelike Gebiede en oorlogsmisdadiger.

31 Desember 1892] 1893 – 16 Oktober 1946) was gedurende die Nazi-era hoof van die Ryk Ministerie vir die Besette Oostelike Gebiede en oorlogsmisdadiger. Hy was 'n Baltiese Duitser, 'n teoretikus en 'n invloedryke ideoloog van die Nazi-party. Rosenberg is die eerste keer deur Dietrich Eckart aan Adolf Hitler bekendgestel en het verskeie belangrike poste in die Nazi-regering beklee.

Alfred Rosenberg: Duitse argitek en politikus

Rosenberg word beskou as een van die hoofskrywers van die Nazi-ideologie, Der Mythus des zwanzigsten Jahrhunderts (Die Mite van die Twintigste eeu - 1930), en word beskou as een van die belangrikste skrywers van die "nasionaal sosialistiese ideologiese geloofsbelydenisse", insluitend die rasse-teorie, die vervolging van die Jode, Lebensraum, die opheffing van die Verdrag van Versailles, en teenkanting teen wat as "ontaarde" moderne kuns beskou word. Hy is bekend vir sy verwerping en haat vir die Christendom, en het 'n belangrike rol gespeel in die ontwikkeling van die Duitse nasionalistiese positiewe Christendom. In Neurenberg is hy ter dood veroordeel en tereggestel op grond van oorlogsmisdade en misdade teen die mensdom.

Eksterne skakels

Tags:

12 Januarie16 Oktober18921893194631 DesemberAdolf HitlerBaltiese DuitsersNazi-DuitslandNazi-party

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wit-DonderdagOnderhandelinge om apartheid te beëindigKnopiespinnekopInfeksieVrouEkonomieMenseregtedagAleksei NawalniMarkus JoosteIndustriële RevolusieMuskeljaatkatNatuurbewaringCarike KeuzenkampSteve HofmeyrLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierSusan CoetzerRefentse MorakeKunsmatige intelligensiePornografiese subgenresEkologieHeilige SaterdagCristiano RonaldoWeer (meteorologie)NierversakingKoppeltekenVersamelnaamWayback MachineAHomofoonPsigopatieNardusReënspinnekopNetaji Subhas Chandra Bose Internasionale LughaweHeliosfeerSkaakGriepGeslagsorgaanLimfvatstelselDemokrasieApartheidLys van politieke partye in Suid-AfrikaDepressie (gemoedstoestand)KasterolieSkoonma-se-tongKaapstadKlitorisGerrie PretoriusNoord-AmerikaKunsElandréHoofpynMediaWikiHeupDikdermRina HugoPenisverlengingAlvin BruindersMenstruasieLandbouSixtynse kapelTuisbladSlukdermKappie (skryfteken)Noord-KaapFamilie (verwantskap)Hannes van WykFiksie🡆 More