Alfred Jodl

Alfred Josef Ferdinand Jodl (tot 1899 Alfred Josef Baumgärtel; 10 Mei 1890 - 16 Oktober 1946) was 'n Duitse Generaloberst wat gedurende die Tweede Wêreldoorlog gedien het as die Hoof van die Operasionele Personeel van die Hoë Kommando van die Weermag (Oberkommando der Wehrmacht).

Alfred Jodl

Na die oorlog is Jodl aangekla tydens die Neurenberg-verhore. Die aanklagte was:

  • Die deelname in 'n gemeenskaplike plan of sameswering om misdade teen 'n vreedsame samelewing te pleeg
  • Die beplanning en voer van 'n oorlog en ander misdade wat die vrede verstoor
  • Oorlogsmisdade
  • Misdaad teen die mensdom

Die hoofaanklagte teen hom hou verband met sy handtekening van die kriminele bevel van die kommando en die kommissaris. Hy is op alle aanklagte skuldig bevind en is ter dood veroordeel en in 1946 in Neurenberg tereggestel.

Tags:

10 Mei16 Oktober18901946Tweede WêreldoorlogWehrmacht

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MetaalYouTubeProteïenFaf de KlerkVerkragtingOranje-VrystaatKonsentrasiekampVlag van Suid-AfrikaMeningsverskil oor aardverwarmingSoogdierMadison IvyAnale kankerBraaiRassismeSelfmoordSonkragBoelieryWeervoorspellingNederduitsch Hervormde Kerk23 AprilRuslandKletsrymHeupBokmakierieAtoomSarel Jacob PretoriusDriedimensioneelAfkortingUniegebouPolisieKonjunktivitisBurgerregteMielieKanadaLimpopo (rivier)KindersiektesMaroela MediaSkilpadMusieksimboleSwartbewussynsbewegingNatuurlike hulpbronSuiwelprodukSatellietFinale OplossingAluminiumTsoenamiOntdekking van goud in Suid-AfrikaIslamitiese StaatLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaDramaOrale seksKnopiespinnekopWitrenosterLetterkundeNederlandsSeksueel oordraagbare infeksieGoudkus (streek)Paarl GimnasiumEmo AdamsSoortnaamSeksismeRonelda KamferMonopolieSkoolRacheltjie de BeerDansNederlandRussiese inval in Oekraïne sedert 2022StrykysterGeldTermietVlinderUitwerking van klimaatsveranderingSwart menseBelgiëWeer (meteorologie)Borskanker🡆 More