Alfred George Robertson

Alfred George Robertson (1867 – 1929) was 'n Administrateur van Transvaal.

Hy is 1867 in Natal gebore en ontvang opleiding aan Hilton-Kollege. Sy ouers was Alexander March Robertson en Elsie Ballot. Hy begin sy loopbaan met die bestuur van 'n koetsdiens na Barberton. In 1895 vestig hy hom in die distrik Wakkerstroom waar hy 'n vooraanstaande skaapboer word en baanbrekerswerk in verbeterde metodes doen. In 1907 word hy verkies tot die Transvaalse Parlement onder die Kroonkoloniebewind. Hy word lid van die Transvaalse Provinsiale Raad en ná Uniewording word hy die Administrateur van 1917 tot 1924. Hy is in 1929 oorlede.

Alfred George Robertson

2de Administrateur van Transvaal
Ampstermyn
24 Julie 1917 – 29 Februarie 1924
Voorafgegaan deur Johann Friedrich Bernhard Rissik
Opgevolg deur Jannie Hofmeyr

Persoonlike besonderhede
Gebore 1867
Natalkolonie
Sterf 1929
Alma mater Hilton-Kollege

Bron

Tags:

AdministrateurBarbertonElsie BallotNatal (kolonie)TransvaalUniewordingWakkerstroom

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

FascismeKatSkarlakenkoorsVerantwoordelikheidAdolessensieAnette EngelbrechtLys van Suid-Afrikaanse opposisieleiersVrouMark (ekonomie)Tweede VryheidsoorlogSuider-AfrikaToestand van materieTafelbergDieregeluideLionel MessiLys van politieke partye in Suid-AfrikaAardkorsJan Christian SmutsNedersettingKasteel die Goeie HoopKrieketAfrikaansSeeJacobus Hendrik PierneefBoereKaaps-Hollandse stylEkonomiese sektorKonsonantHorlosieJo BlackBorsteMenslike seksuele gedragAfro-AmerikanersVigsBlonde stereotipeEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaEllipstekenMangelontstekingJode in Suid-AfrikaKaliumSharpeville-slagtingGeskiedenis van AfrikaansKolitisJeuksiekteBeesEnergieKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSkaapPolitieke partyKrugerwildtuinMetaalKolorektale kankerGoogleLiewe HeksieChristendomHomoniemAfrikaanse taalleerWeer (meteorologie)GeslagsgelykheidMierKarakteriseringBorskankerKameelDagga16 AprilDiarreeDwelmonttrekkingWaterbesoedelingGeslagMenstruasieMetafoorBate🡆 More