Alexandra Palace

Alexandra Palace

in Alexandra Park, Haringey, Londen

Engeland
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk


Geopen

24 Mei 1873
(oorspronklike gebou)
1 Mei 1875
(huidige gebou)


Eienaar

Haringey London Borough Council


Bedryf deur

Alexandra Park and Palace Charitable Trust


Webtuiste
Alexandra Palace

Alexandra Palace is 'n historiese vermaakplek in Alexandra Park, Londen. Die paleis is tussen Muswell Hill en Wood Green in die noorde van die Britse hoofstad geleë.

Die paleis is oorspronklik in 1873 geopen, maar in 1875 ná 'n vernietigende brand herbou. Alexandra Palace is as 'n openbare ontspannings- en vermaakplek vir die publiek ontwerp, maar het ook opvoedkundige funksies vervul. Dit is daarnaas as Noord-Londen se eweknie vir die Crystal Palace in die suide van die stad gebou.

In twee van die paleis se groot sale, Great Hall en West Hall, word uitstallings en konferensies gehou en musiekkonserte aangebied. Die sale word deur die sakeafdeling van die liefdadigheidstrust bedryf wat die paleis en omliggende park namens die publiek bestuur. Daar is ook 'n kroeg, 'n ysskaatsbaan en 'n palmsaal.

Eksterne skakels

0°7′52″W / 51.59444°N 0.13111°W / 51.59444; -0.13111

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BywoordSkaakMusieksimboleSeevlakstygingRudi ClaasePaddaKlankverskynselsNederlandsJohannes MeintjesOnderhandelinge om apartheid te beëindig1913BloeddrukVaginale kankerDomineeDesmond TutuTafelbergTatoeëermerkTradisionele literatuurAlliterasieAardeMateriaalKankerSwawelNetbalVraag en aanbodKlereSatellietLYouTubeKoorsTienie HollowayKlinkerStikstofBosluisbytkoorsWet op Bantoe-onderwysWikiquoteGeweldHerfsPlastiekMonumentTelkomSuid-Afrikaanse randWiskundige terminologieGrondwetKindermishandelingWes-KaapMadison IvyAsiëHortologieHeupvervangingAdolf HitlerPersoonlike voornaamwoordPriemgetalPornografieAfvalbestuurLettergreepSaartjie BaartmanKrampEienaamWoordKonsonantStadBloedsomloopstelselNedersettingBipolêre gemoedsteuringWêreldwye webJak de PriesterVratHindoeïsmeUKhahlamba-DrakensbergparkGenadedoodJodePretoriaLangste woord🡆 More