Sangeres Alexandra

Alexandra was die verhoognaam van Doris Nefedov, gebore Treitz (1942-1969), 'n Duitse sangeres wat in die tweede helfte van die 1960's met haar donker, rokerige stem en melancholiese liedere met 'n soms Slawies-Russiese inslag groot sukses behaal het.

Alexandra
Sangeres Alexandra
Alexandra in 1969
Agtergrondinligting
GeboortenaamDoris Treitz
Gebore19 Mei 1942
Heydekrug, Memelland, Duitse Ryk;
tans Šilutė, Litaue
Sterf31 Julie 1969
Tellingstedt, Sleeswyk-Holstein, Duitsland
GenresSchlager, chanson, folkpop
Beroep(e)Sanger, liedjieskrywer, musikant
InstrumenteStem, kitaar
Jare aktief1965-1969
Webwerfalexandra-welt

Alexandra is op die hoogtepunt van haar loopbaan in 1969 saam met haar ma in 'n motorongeluk dood.

Eksterne skakels

Musiekvideo's

Tags:

Duitsland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BreingewasHipotesePornografieRonelda KamferKlein vyf diereProstaatkankerC. Louis LeipoldtSowjetunieSlangFrederik Willem de KlerkLys van elemente volgens simboolGesonde dieetVoedingHeupWoordsoortVryheid van spraakHarry PotterTrappe van vergelykingDuitse maselsNG gemeente JansenvilleVratEiffeltoringOnderhoudSpinnekopKewerWoordeboek van die Afrikaanse TaalJacques LootsRivierSkilpadAfrikaansVoortrekkermonumentBorskankerGriepNarsistiese persoonlikheidsteuringIndustriële RevolusieWetenskaplike klassifikasiePoësieOrthopteraKeramiekBevolkingKlimaatEkonomie van Suid-AfrikaLenteTennisWet op Bantoe-onderwysIslamitiese StaatEmo AdamsNeonPriemgetalDundermKatoenNasionale VrouedagSaartjie BaartmanBruin mensePaddaVulvaReënRenosterBeroerteGrondbewerkingLys van Joodse feeste en herdenkingsBTWKasteel die Goeie HoopSoogdierSpringbokSteve BikoDieremishandelingSlag van BloedrivierTelefoonBosluisbytkoorsVoëlWhatsAppChloorE-posWitrenosterKimberleyDermpoliepAborsie🡆 More