Alexander Mccorkindale

Alexander McCorkindale ( - 1871) was 'n Skotse konsessionaris en pionier van Oos-Transvaal.

Hy kom in 1850 in Suid-Afrika aan en word 'n bekende jagter. Hy nader die Volksraad in Pretoria met 'n skema vir die stigting van 'n nedersetting in Oos-Transvaal. In ruil het hy die Regering van posseëls, ammunisie en bankgeriewe voorsien. 'n Gebied van 500,000 acres word aan hom toegestaan. Hy probeer die area ontwikkel saam met 'n maatskappy van Glasgow. 'n Dorpie met die naam Roburnia ontstaan. Die skema misluk egter maar ten minste het dit 'n paar setlaars na die Transvaal gelok. Roburnia is vandag bekend as Amsterdam.

Bron

Tags:

1871Amsterdam (Mpumalanga)GlasgowPretoriaSkotlandSuid-AfrikaTransvaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Paulus van TarsusWebwerfPlastiekHerfsItaliëAgtergrond (narratief)JagluiperdKlimaatsverandering in Suid-AfrikaNatuurbewaringLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaKoorsVoedingSebraMonopolyMasturbasieOrthopteraLarry PageKoperCorioliskragAfkortingSelfmoordMassaJeugdagGesonde dieetAvbobSlag van BloedrivierBloemfonteinNamibiëGroot GatVratPeter SnydersHamburgerTienerJudaïsmeIngrid JonkerWiki CommonsDroogteGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaHeupWoordsoortFacebookKompasAtlantis, Wes-KaapEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaWolfHorlosieSeksismeLys van Afrikaanse rolprenteMandalaAntisemitismeKankerXenofobieTrigeminale neuralgieWiskundeClanwilliam-sandvisCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaSonnestelselVakbondIngenieursweseBesoedelingVaginaLettergreepLys van Suider-Afrikaanse soogdiereBoor (element)Klein-KarooLys van Suid-Afrikaanse digtersVeeartsMetafoorHipoteseOu Apostoliese KerkMaagsweerSoweto-opstandSlawernyTyla🡆 More