Aleksander Kerenski

Aleksander Fjodorowitsj Kerenski (Russies: Алекса́ндр Фёдорович Ке́ренский, 4 Mei 1881 - 11 Junie 1970) was 'n Russiese regsgeleerde en rewolusionêr wat 'n politieke sleutelfiguur was in die Russiese Rewolusie van 1917.

22 April] 1881 - 11 Junie 1970) was 'n Russiese regsgeleerde en rewolusionêr wat 'n politieke sleutelfiguur was in die Russiese Rewolusie van 1917.

Aleksander Kerenski
Kerenski in 1917.

Ná die Februarie-rewolusie het hy by die nuutgestigte Russiese Voorlopige Regering aangesluit – eers as minister van justisie, daarna as minister van oorlog en eindelik as voorsitter van die regering en eerste minister van Rusland. Hy was 'n leier van die gematigde faksie van die Sosialisties-Rewolusionêre Party en ondervoorsitter van die magtige Petrograd-sowjet.

Op 7 November 1917 is sy regering in die Oktober-rewolusie oorgeneem deur die Bolsjewiste onder Wladimir Lenin. Hy het gevlug en die res van sy lewe in Parys en New York in bannelingskap deurgebring. Hy is in 1970 in New York oorlede. Hy was een van die laaste oorlewendes onder die belangrike deelnemers aan die gebeure van 1917.

Verwysings

Skakels

  • Aleksander Kerenski  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Ou Styl en Nuwe Styl datumsRuslandRussiesRussiese Rewolusie (1917)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GrondwetSonsverduisteringIronieHolocaustKankerMIV/vigs in Suid-AfrikaSeptimius FundPersoon (taalkunde)LThabo MbekiPornhubSelfmoordSelfoonBeeldspraakSpaansKunsMiskruierDrie SusterskerkeOliver TamboFinale OplossingRenosterSomerPiet ByleveldGipsRenaissanceNoag se arkRekenaarVolksrepubliek ChinaKarpaletonnelsindroomWikipediaDaggaLys van Afrikaanse televisiereekseLys van elemente volgens simboolSeksposisieNiersteenBettie Cilliers-BarnardSuid-Afrikaanse randSosiale mediaInsekCeresAfrikaansIndustriële RevolusieToringJan BloukaasJaco JacobsGenesisOogproblemePornografieLys van myne in Suid-AfrikaWiki CommonsLeonardo da VinciEreksieSleutel (musiek)Geografie van Suid-AfrikaAnneli van RooyenGroot GatWoordsoortHemelvaartLetterlike en figuurlike taalgebruikIngenieursweseKoos KombuisOrale seksVulkanismeGrondsoorteGrondwet van Suid-AfrikaJode in Suid-AfrikaJagluiperdKlimaatsverandering in Suid-AfrikaKoperAlkoholismeKoppeltekenDesimale breukeDundermSelfbeeldMier🡆 More