Alderamin

Alderamin (ook bekend as Alpha Cephei of α Cep) is ’n helder ster in die sterrebeeld Kefeus (Cepheus) naby die noordelike hemelpool.

Dit is redelik naby aan die Son, sowat 49  ligjare.

Alderamin
Alderamin
Alderamin se ligging (in die rooi sirkel).
Alderamin se ligging (in die rooi sirkel).
Sterrebeeld Kefeus
Bayer-naam Alpha Cephei
Spektraaltipe A8Vn
Soort Hoofreeksster
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 21h 18m 34.7715s
Deklinasie +62° 35′ 08.061″
Skynmagnitude (m) 2,5141
Absolute magnitude (M) 1,57
B-V-kleurindeks  +0,21
U-B-kleurindeks  +0,12
Besonderhede
Massa (M) 1,74
Radius (R) 2,3
Ligsterkte (L) 17
Temperatuur (K) 7 740 ± 170
Eienskappe
Veranderlikheid δ Sct
Ander name
Alderamin, 5 Cep, 2MASS J21183475+6235081, AG+62° 1226, BD +61°2111, CCDM J21186+6236A, FK5 803, GCTP 5139.00, Gl 826, HD 203280, HIP 105199, HR 8162, SAO 19302
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Met ’n deklinasie van meer as 62 grade noord is Alderamin meestal in die Noordelike Halfrond sigbaar, en reg deur die jaar in Europa, Noord-Asië, Kanada en Amerikaanse stede so ver suid as San Diego. Vanweë sy skynbare magnitude van sowat 2,5 is dit maklik met die blote oog sigbaar, selfs in stede met ligte lugbesoedeling.

Name

Die ster se Bayer-naam is "Alpha Cephei" en sy Flamsteed-naam "5 Cephei". Die tradisionele naam, "Alderamin", kom van die Arabiese frase الذراع اليمين al-dhirā‘ al-yamīn, "die regterarm".

In 2016 het die Internasionale Astronomiese Unie se sternaamwerkgroep (WGSN) die naam "Alderamin" vir die ster goedgekeur.

Verwysings

Eksterne skakels

21h 18m 34.7715s, +62° 35′ 08.061 ″

Tags:

HemelpoolKefeus (sterrebeeld)LigjareSonSterSterrebeeld

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Anglo-BoereoorlogAanpassingskapasiteitWithaaiWoestynMisdaadRenosterSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeErektiele disfunksieHernubare energieSharpeville-slagtingSonkragDwelmmiddelKlimaatsverandering in Suid-AfrikaInkomsteBosluisbytkoorsDikdermDirekte en Indirekte redeGroot GatSteenkool in Suid-AfrikaRosa ParksWeervoorspellingPlae van EgipteGeweldMonumentVoortrekkermonumentAardeHolocaustKunselementeReënspinnekopDiepaartromboseDruiweWerkwoordNatuurrampTatoeëermerkWaterOnderhandelinge om apartheid te beëindigWikimedia-stigtingWisselkoersEkonomie van Suid-AfrikaRookgewoonteKaapse florarykBank (finansiële instelling)BreinkaartOlimpiese SpeleNasionale PartySwartbewussynsbewegingTuberkuloseBorskankerGedigUnited Democratic FrontNederlandsKlimaatveranderingDriehoekFamilie (verwantskap)KolonoskopieTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)JavaScriptJeuksiekteSpinnekopMuskietMarie AntoinetteNetbalDemokratiese Republiek die KongoTransatlantiese slawehandelDiarreeSteenkoolKnieBipolêre gemoedsteuringRuslandTaalBiodiversiteitIngenieursweseGenadedoodSamestellende afleiding🡆 More