Alchornea Laxiflora: Plantspesie

Die laeveldkralesnoer (Alchornea laxiflora) is 'n boom wat tot die Alchornea familie hoort.

In Suid-Afrika is die boom inheems in Limpopo en in die res van Afrika in Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Gaboen, Guinee, Golf van Guinee-eilande, Kameroen, Kenia, Malawi, Mosambiek, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Laeveldkralesnoer
Alchornea Laxiflora: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Malpighiales
Familie: Euphorbiaceae
Genus: Alchornea
Spesie:
A. laxiflora
Binomiale naam
Alchornea laxiflora
(Benth.) Pax & K.Hoffm., (1914)
Sinonieme
  • Alchornea engleri Pax
  • Alchornea schlechteri Pax
  • Lepidoturus laxiflorus Benth.
  • Macaranga thonneri De Wild.

Die plant se FSA-nommer is 334. Die genus het net een spesie en is dus 'n Monotipiese takson.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NaaldekokerGianna MichaelsVaalrivierAfrikanernasionalismeReënspinnekopSkynprivaatnetwerkVaginaRobbeneilandVoortrekkersImpakte van toerismeRenteBek-en-klouseerAdolessensieEerste WêreldoorlogJo BlackRoesHindoeïsmeOseaanbesoedelingBybelAntoniemSekondêre sektor van die ekonomieNamibwoestynKopieregOnderwerp (taalkunde)Tolla van der MerweGroot TrekGeskiedenis van AfrikaansDeelwoordWortelPoësiePablo PicassoReg tot ‘n gesonde omgewingSpysverteringstelselMantisVoedselkettingMagnetismeGeskiedenis van kindermishandelingSonnestelselNatriumsulfietSoortnaamRenaissanceGroot-VisrivierAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSuurstofKatoenHeupvervangingSkilpadIntensiewe vormAardedagSlag van Cuito CuanavaleBrandbergSoogdierMisdaadromanKankerNatuurlike hulpbronKasteel die Goeie HoopSteenkoolSiya KolisiSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureHidroëlektrisiteitKurt-Lee ArendseAnneli van RooyenRefleksieAl-FatihaDemokratiese Republiek die KongoSuid-Afrikaanse WeermagGeweldAngina pectorisBalletDroomPapierProksemikaVakbondErfenisdag (Suid-Afrika)AfrikaansMynbouNommertekenStillewe🡆 More