Grootblaarvalsdoring

Die grootblaarvalsdoring (Albizia versicolor) is 'n middelgroot tot groot boom wat in Suid-Afrika voorkom in laagliggende bosveld vanaf die noorde van Durban tot in Mpumalanga en Limpopo.

Dit boom is ook inheems in Angola, Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Republiek die Kongo, Rwanda, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Grootblaarvalsdoring
Grootblaarvalsdoring
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Klade: Mimosoideae
Genus: Albizia
Spesie:
A. versicolor
Binomiale naam
Albizia versicolor
Welw. ex Oliv., (1871)
Sinonieme
  • Albizia mossambicensis Sim
  • Albizia versicolor var. mossambicensis Schinz
  • Feuilleea versicolor (Welw. ex Oliv.) Kuntze

Hierdie boom het die grootste pinnas in die genus.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AardverwarmingOm-te-infinitiefkonstruksieDramaGisJohannesburgHulpwerkwoordLys van visseRussiese inval in Oekraïne sedert 2022SebraWiskundige terminologieWiki CommonsLSpringbokBegrotingRob HersovPornografieMorfeemPornhubHoofletterOnderhoudImpakte van toerismeSkoolPikkewynMantisKaapstadNelson MandelaBTWEienskappe van binêre bewerkingsLeeuLys van bekende Suid-AfrikanersIslamDulcie van den BerghLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)MalariaKabelstutbrugPeach van PletzenSamaritaneAanpassing (biologies)DolfynRenteMasturbasieNetbalHartseerWaterSamestellingOrthopteraNuwe TestamentKoedoeAgtervoegselGawes van die Heilige GeesLys van Suid-Afrikaanse musikanteHaaieGeelhoutAdolessensieAlfabetGesondheidsbeleidOraniaSeksuele identiteitWoordLys van Joodse feeste en herdenkingsDagbreek (koshuis)Covid-19-pandemieSpesieSelfoonAustraliëSomerRothschild-bankfamiliePriemfaktorMondBruto nasionale produkBoeddhismeRiviersonderendEuropaRegeringKrieketTaalLys van politieke partye in Suid-Afrika🡆 More