Breëpeulvalsdoring: Plantspesie

Die breëpeulvalsdoring (Albizia forbesii) is 'n boom wat groei in valleie en langs waterlope.

Die boom kan groot word en het neerhangende takke. Dit is inheems aan Suid-Afrika (KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo) alsmede Eswatini, Mosambiek, Tanzanië en Zimbabwe. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.

Breëpeulvalsdoring
Breëpeulvalsdoring: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Klade: Mimosoideae
Genus: Albizia
Spesie:
A. forbesii
Binomiale naam
Albizia forbesii
Benth., (1844)
Sinonieme
  • Feuilleea forbesii (Benth.) Kuntze

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BeurtkragVoorsetselMenseregteWikimedia-stigtingRolprentOlimpiese Somerspele 2024GroepsgebiedewetAardbewingEkonomiese sektorMagda van BiljonAkademiaBeesSuikerbekkiesHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalAalwynHoutHernubare energieDolfynErfenisOseaanSlag van BloedrivierLianie MayLys van Afrikaanse skrywersRugbyAppendiksSonTuisbladLewerHeupvervangingVoegwoordOmtrek, oppervlakte en volumeAdolessensieWindkragWerkwoordLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesAnale kankerKomplementêre kleureBynierNierTweede VryheidsoorlogSteenkool in Suid-AfrikaPastoorYstervarkVlekvrye staalWet op NaturellengrondMaagsweerGrondsoorteMeningsverskil oor aardverwarmingBloemfonteinWilna SnymanIvan ZimmermannSwartwitpensHannes van WykParkinson se siekteNadia ValvekensLeon KrugerSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieMoedersdagViëtnamoorlogJames AlexanderBelvidere Holy Trinity-kerkOrale seksElzette MaarschalkTennisOnderwys in Suid-AfrikaWikipediaKrokodilDanie du ToitWielewaalLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierMierleeuTydWayde van NiekerkEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaGroot vyfBTWMartin Luther King jr.Waterkringloop🡆 More