Wurmbasvalsdoring: Plantspesie

Die wurmbasvalsdoring (Albizia anthelmintica) is 'n boom en die enigste in die genus wat kort, stewige, byna doringagtige takkies het - amper soos die sekelbos.

Die boom se FSA-nommer is 150. In Suid-Afrika kom die boom voor in: KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noord-Kaap en die Noordwes. Die boom kom in die volgende lande voor: Angola, Botswana, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Soedan, Somalië, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Wurmbasvalsdoring
Wurmbasvalsdoring: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Klade: Mimosoideae
Genus: Albizia
Spesie:
A. anthelmintica
Binomiale naam
Albizia anthelmintica
Brongn., (1860)
Sinonieme
  • Acacia anthelmintica (A.Rich.) Baill.
  • Acacia marlothii Engl.
  • Albizia anthelmintica var. australis Baker f.
  • Albizia anthelmintica var. pubescens Burtt Davy
  • Albizia conjugatopinnata Vatke
  • Albizia floribunda Fenzl ex Schweinf.
  • Albizia umbalusiana Sim
  • Besenna anthelmintica A.Rich.
  • Feuilleea anthelmintica (A.Rich.) Kuntze

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Twaalf Stamme van IsraelTelefoonKondensasiePersMenseregteLys van Afrikaanse televisiereekseLyfstraf in skoleKarlien van JaarsveldKalsiumLionel PetersonStereotipePikkewynNag van die lang messeSeksuele penetrasieDepressie (gemoedstoestand)KokketielGeelsugNederlandsOnderwysAbstraksie (rekenaarwetenskap)Tradisionele literatuurSwaweldioksiedStaatstoelaeMauritiusNatuurrampAdolf HitlerKrokodilKasteel die Goeie HoopSuiwelprodukAprilPenisGeografie van Suid-AfrikaHarry KerrAntjie KrogGNU-lisensie vir vrye dokumentasieMierleeuVolstruisRobbie WesselsSlawernyHeupvervangingKomplementêre kleureHamburgerDrinkwatervoorsieningDolfynChloorEreksieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024SelfieAuschwitz-konsentrasiekampByeboerderyBipolêre gemoedsteuringLourensrivierZack du PlessisLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHomofoonWoordeboek van die Afrikaanse TaalOranjerivierByvoeglike naamwoordVoegwoordSoweto-opstandKunsKoos BekkerVolhoubare ontwikkelingAfkortingWetenskaplike klassifikasieErfenisEwenaarEl (lengtemaat)Janie du PlessisTsoenamiVerantwoordelikheidHulpwerkwoordHannes van Wyk🡆 More