Platkroon

Die platkroon (Albizia adianthifolia) is 'n boom wat voorkom op die rande van woude, in klowe en in oop boswêreld langs die kusstreke van KwaZulu-Natal asook Limpopo en Mpumalanga.

Die boom is ook inheems in Angola, Benin, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Ekwatoriaal-Guinee, Eswatini, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Liberië, Madagaskar, Malawi, Mosambiek, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Tanzanië, Togo, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Platkroon
Platkroon
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. adianthifolia
Binomiale naam
Albizia adianthifolia
(Schumach.) W.F.Wight, (1909)
Sinonieme
  • Mimosa adianthifolia Schumach.

Die boom het dikwels 'n plat kroon en kan baie groot word en die bas van die boom is giftig. Die blare is dubbelveervormig saamgestel, tot 2 cm lank met kenmerkende reghoekige blaartjies in die veerblare. Die geelgroen blomme word in blomhofies gedra en is dikwels rooi, pienk of groen op die punte. Die peule is omtrent 10 cm lank.

Die boom se FSA-nommer is 148 en staan in Engels bekend as die Flat crown.

Daar is twee subspesies:

  • Albizia adianthifolia var. adianthifolia
  • Albizia adianthifolia var. intermedia (De Wild. & T.Durand) Villiers

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DramaSinoniemSinkLeestekenRob HersovLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameDoelwitNamibiëTwaalf Stamme van IsraelHeelgetalOntwerpVlinderJohan BadenhorstStadLys van politieke partye in Suid-AfrikaGeldOseaanbesoedelingFamilie (verwantskap)Murunwa MakwarelaMonopolieVloeistofSosiale mediaAkroniemUnited Democratic FrontStollingsgesteenteGroot TrekOlimpiese Somerspele 2012Goeie VrydagJSEBosbokBedreigde spesieGrondsoorteBesoedelingProteaVreesDolfynOopbroninhoudBek-en-klouseerMaanHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKatjieSirkusXenofobieOnderwysSkoolSoweto-opstand22 NovemberGoudkus (streek)HoofpynDigvormFabelPornhubBloutongsiekteMusiekVolhoubare ontwikkelingPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSeksposisieMantisOmgewingskwessies in Suider-AfrikaPlae van EgipteSekondêre sektor van die ekonomieHerfsOmtrek, oppervlakte en volumeGianna MichaelsRina HugoLys van musiekinstrumenteAfrikaanse woordelys en spelreëlsEuropaNetbalRooikatGeskiedenis van AfrikaansOm-te-infinitiefkonstruksieWoordsoortOutismeSeksLidwoord🡆 More