Albertmeer

Die Albertmeer (Engels: Lake Albert) is 'n varswatermeer in Sentraal-Afrika en vorm die grens tussen Uganda en die Demokratiese Republiek van die Kongo.

Albertmeer
Albertmeer
Satellietbeeld van die Albertmeer
Albertmeer
Kaart van mere en riviere in Uganda
Koördinate:1°41′N 30°55′O / 1.683°N 30.917°O / 1.683; 30.917 30°55′O / 1.683°N 30.917°O / 1.683; 30.917
Ligging:Demokratiese Republiek van die Kongo, Uganda
Soort:Binnemeer
Oppervlakte:5 300 km² (2 000 myl²)
Gemiddelde diepte:25 m (82 vt)
Maksimum diepte:51 m (167 vt)
Volume:132 km³ (32 myl³)
Lengte:160 km (99 myl)
Breedte:30 km (19 myl)
Invloei:Victoria Nyl
Uitvloei:Albert Nyl
Nedersettings:Butiaba, Pakwach

Die meer is 160 km lank, 30 km breed en redelik vlak met 'n maksimum diepte van 51 m. Die Wit Nyl vloei in die meer in vanaf die Victoriameer en hiervandaan staan die uitvloei na die Nylrivier bekend as die Albertnyl. Die meer is ook deel van die Groot Mere van Afrika en die Groot Skeurvallei.

Albertmeer
Kaart van die Groot Mere van Afrika:
Albertmeer (Lake Albert)
Edwardmeer (Lake Edward)
Kivumeer (Lake Kivu)
Kyogameer (Lake Kyoga)
Malawimeer (Lake Malawi)
Mwerumeer (Lake Mweru)
Rukwameer (Lake Rukwa)
Tanganjikameer (Lake Tanganyika)
Turkanameer (Lake Turkana)
Victoriameer (Lake Victoria)

Die Rwenzoriberge is net suid van die meer.

Verwysings

Bron

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansAlbertmeer  Wiki Commons het meer media in die kategorie Albertmeer.
  • (en) "Lake Albert". Encyclopædia Britannica. Besoek op 2 November 2023.

Tags:

Demokratiese Republiek van die KongoEngelsGroot Mere van AfrikaGroot SkeurvalleiNylrivierSentraal-AfrikaUgandaVictoriameerWit Nyl

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WikiHeupGrondsoorteNeurenberg-verhoreAngssteuringDolfynKondensasieLieweheersbesieOrthopteraTradisionele literatuurMenstruasieNG gemeente JansenvilleNasionale VrouemonumentPriemgetalKobus LombardPapegaaieKletsrymJan CombrinkLys van Afrikaanse televisiereekseRobbeneilandIntensiewe vormGrootste rampe in Suid-AfrikaMadison IvyMalariaJanie du PlessisGeweldDuitse maselsSuid-AfrikaGraatjiemeerkatMasturbasieWerkloosheidLys van Kaapstad se voorstedeKolorektale kankerTweede Nuwe JaarHemelvaartMichael JacksonLys van politieke partye in Suid-AfrikaEwenaarKorrupsieKameelperdMaanOnderwysRugbyArmoedeKragopwekkingBiodiversiteitHomoniemWoordsoortOnderwerp (taalkunde)EnsiklopedieVerenigde KoninkrykVloeistofKonsentrasiekampPastoorBesoedelingVlagterminologieKoorsblaarMieliestronkAustraliëTussenwerpselBosvarkWikipediaLionel MessiMaagAdolf HitlerAtoomSkisofrenieNierversakingWaterbesparing in Suid-AfrikaRudi ClaaseSekondêre sektor van die ekonomieSwawelVlag van Suid-Afrika🡆 More