Breekhout

Die breekhout (Alberta magna) is 'n struik of klein boom wat floreer aan die kus maar glad nie groei in die binneland of droë toestande nie.

Die breekhout is endemies aan Suid-Afrika. Dit kom veral in die ekostreek AT1012 (die rivierklowe van Maputa- tot Pondoland) voor. Dit is die immergroen woude en bosryke klowe in KwaZulu-Natal en suidwaarts tot by Oos-Londen. Op die SANBI-rooilys word dit as byna bedreig (NT) gelys. Dit is veral omdat in die graslande wat die rivierklowe onring te dikwels in die brand gesteek word. Daar word ook deur sangomas boombas geoes, maar dit is minder belangrik. In gebiede waar daar minder veldbrande veroorsaak word, is hierdie boom een van die eerste wat die graslande koloniseer. Op die IUBN-rooilys word dit steeds as veilig gelys.

Breekhout
Breekhout
Breekhout (Alberta magna)
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Rubiaceae
Genus: Alberta
Spesie:
A. magna
Binomiale naam
Alberta magna
E.Mey, (1838)
Breekhout
Blomme

Die blomme is rooi tot karmosynkleurig en buisvormig wat tot 3 cm lank word. Hulle word in digte hofies gedra. Die vrugte het twee vlerkies van tot 2 cm lank. Die vrugte word ook rooi tot skarlakenrooi van kleur. Die boom se FSA-nommer is 701.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HeuningbyVersamelnaamSonnestelselAarverkalkingVryheid van spraakVulvaBobbejaanLys van Suider-Afrikaanse soogdiereRyno HattinghMenslike seksuele gedragBettie Cilliers-BarnardToekoms van die AardeRenaissancePersoonlikheidPresident van die Verenigde State van AmerikaUnited Democratic FrontGenadedoodYsterMiddeloorontstekingTrekarbeidVerkleurmannetjieSelfmoordKolibrieSwartbewussynsbewegingGasDinteranthusMidde-OosteBuck AngelPerdDepressie (gemoedstoestand)AgorafobieChatGPTMaagdelikheidDiereriemSportKasteel die Goeie HoopGrondbesoedelingIranHoopIndonesiëAfrican Movement CongressMaterieWet op NaturellengrondMenseregtedagVigsSpaansMierKolitisMenseregteBybelWillie JoubertSeksualiteitLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)WaterMiskruierSkilpadVoegwoordNasionalismeNazi-DuitslandLiefdeGordelroosLys van ingelyfde NG gemeentesVerbruikerVeelvoudige sinDulcie van den BerghMorfeemSekondêre sektor van die ekonomiePersentasieLys van Afrikaanse televisiereekseOrganismeRussiesBaardskeerder-spinnekopPrince Alfred HamletEksodus (uittog)🡆 More