Albert Van Der Sandt Centlivres: Hoofregter van die Unie van Suid-Afrika

Albert van der Sandt Centlivres (13 Januarie, 1887 – 19 September, 1966) was 'n Hoofregter van die Unie van Suid-Afrika.

Hy is op 13 Januarie 1887 in Kaapstad gebore en ontvang sy opleiding aan die Suid-Afrikaanse Kollege en Oxford. Hy word 'n advokaat in Kaapstad, word bevorder tot regter en was Hoofregter van 1950 tot 1957. Sedert 1951 was hy ook die kanselier van die Universiteit van Kaapstad. Hy is oorlede op 19 September 1966.

Albert van der Sandt Centlivres

Ampstermyn
1950 – 1957
Monarg George VI
Elizabeth II
Goewerneur-generaal Gideon Brand van Zyl
E.G. Jansen
Voorafgegaan deur Ernest Frederick Watermeyer
Opgevolg deur Henry Fagan

Appèlregter van die Hooggeregshof van Suid-Afrika
Ampstermyn
1939 – 1950

Regter van die Kaapse Provinsiale Afdeling
Ampstermyn
1935 – 1939

Persoonlike besonderhede
Gebore (1887-01-13)13 Januarie 1887
Kaapstad, Kaapkolonie
Sterf 19 September 1966 (op 79)
Kaapstad, Kaapprovinsie, Suid-Afrika
Alma mater Suid-Afrikaanse Kollege
New College, Oxford
Albert Van Der Sandt Centlivres: Hoofregter van die Unie van Suid-Afrika
Centlivres-gebou, Universiteit van Kaapstad

Sien ook

Bron

Tags:

KaapstadOxfordSuid-Afrikaanse KollegeUnie van Suid-AfrikaUniversiteit van Kaapstad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VigsOrale seksReënspinnekopMenslike seksuele gedragAtmosfeerKoolstofdioksiedRepubliek die KongoAardverwarmingKonsonantLiefdeFinale OplossingKrieketAngssteuringKaapstadse waterkrisis 2015-2018AnilingusVars waterAustraliëKorrupsieHondeklipbaaiFisiese oefeningVerantwoordelikheidDemi Lee MooreMonoloogTamatieKaapse florarykInfeksieKoorsBywoordVoëlGawes van die Heilige GeesSprokiePenisMartin Luther King jr.ElandréAbsolute monargieDrakensbergeKaartMeeueSpeelkaartOrgasmeVlekvrye staalApostoliese GeloofsbelydenisWeervoorspellingHigiëneKlankverskynselsNatuurlike hulpbronToekoms van die AardeWaarheid-en-versoeningskommissieMenseregtedagCovid-19-pandemieDokterYstertydperkFabelGezina, PretoriaAarverkalkingSpysverteringstelselWoordeboek van die Afrikaanse TaalReg tot ‘n gesonde omgewingHorlosieOorstromingKunsVaginaHidroëlektrisiteitBiodiversiteitTrappe van vergelykingDiamantInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandDermpoliepJan van RiebeeckLys van chemiese elemente volgens atoomgetalAtletiekOnderwerp (taalkunde)Olimpiese Somerspele🡆 More