Albert Ii Van België

Albert II van België (volledige naam: Albert Felix Humbert Theodoor Christiaan Eugène Marie; gebore op 6 Junie 1934), prins van Luik, prins van België, was vanaf 9 Augustus 1993 tot 21 Julie 2013 die sesde koning van België.

Albert II van België
Koning van België
Albert II van België
Albert II van België
Vorstehuis Huis van Sakse-Koburg en Gotha
Titels Koning van België
Regeer 9 Augustus 199321 Julie 2013
Voorganger Boudewyn
Opvolger Filip
Volle naam Albert Felix Humbert Theodoor Christiaan Eugène Marie
Gebore 6 Junie 1934; Brussel, België
Eggenoot Paola van België
Kinders Filip
Astrid
Laurent
Vader Leopold III
Moeder Astrid van Swede

Hy is die jongste seun van koning Leopold III en koningin Astrid. Hy het sy broer Boudewyn opgevolg nadat Boudewyn in 1993 oorlede is. Sy suster Josephine Charlotte was die metgesel van groothertog Jan van Luxemburg.

Op 3 Julie 2013 het hy aangekondig dat hy op 21 Julie 2013, die Nasionale Dag van België, sou abdikeer. Sy oudste seun, Filip het hom as koning opgevolg.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

19341993201321 Julie6 Junie9 AugustusBelgië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JodeBosvarkSwart nasionalismeRenosterWaterpokkiesByEkonomieSuid-Afrikaanse etniese groepe en kulturePampoentjiesLieweheersbesieSosiale mediaSpinnekopStikstofOnse VaderMynbouInvloed van vigs op die ekonomieSwaweldioksiedPenisFacebookLStilleweLeierGriepLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaDieregeluideStudievaardighedeLidwoordVoedingEreksieGroepsgebiedewetWieg van die MensdomKoedoePuberteitReënInternet1990KlimaatveranderingEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Lys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsAardbewingVlekvrye staalRamsar-vleilande in Suid-AfrikaSeegolfVaginale kankerMeningsverskil oor aardverwarmingResensieOrthopteraDiamantWes-KaapParasitiese siektesSebraVersoeningsdagSkuinsstreepEerste WêreldoorlogSpeelkaartInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandVersamelnaamTweede VryheidsoorlogThe CranberriesWinterOopbroninhoudNierRumatiekMonumentMielieSonkragProteaWiskundeCorioliskragBeeldspraakKoolhidraatSwangerskapBek-en-klouseerPlastiekPadda🡆 More