Albert Frost: Suid-Afrikaanse kitaarspeler

Albert Frost is 'n bekende Suid-Afrikaanse kitaarspeler en sanger.

Frost het op 12-jarige ouderdom reeds begin kitaar speel. Op 17 begin hy saam met die legendariese bluesgroep, die Blues Broers te speel. Hy was ook deel van die groep Frosted Orange. Sy debuut-solo-album, Devils And Gods, is in 2009 uitgereik.

Albert Frost
Beroep(e)Sanger
InstrumenteStem, kitaar
Webwerfalbertfrost.com

In 2017 het hy 'n SAMA gewen vir Best Rock Album vir The Wake Up.

Van die ander kunstenaars waarmee hy opgetree het sluit in: Koos Kombuis se Hartseerland; Valiant Swart se Vloek van die kitaar en Die Mystic Boer; asook die groep New Porn.

Diskografie

Met Die Blues Broers

  • Sharp Street (1995)
  • Been Around (1996)
  • Cellar Tapes (1998)
  • Out Of The Blue (2011)
  • Into The Red (2014)

Met Koos Kombuis

  • Blou Kombuis (2000)
  • Langpad Na Lekkersing (2016)

Met Frosted Orange

  • My Love Is A Leopard (2002)

Met Arno Carstens

  • Another Universe (2004)
  • The Hello Goodbye Boys (2005)

Met Anton Goosen

  • Padkos (2017)

Solo

  • Catfish (2002)
  • Devils & Gods (2009)
  • Live In Grahamstown (2013)
  • The Wake Up (2016)

Sien ook

Eksterne skakels

Verwysings

Tags:

Albert Frost DiskografieAlbert Frost Sien ookAlbert Frost Eksterne skakelsAlbert Frost VerwysingsAlbert FrostKitaarSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

UniegebouKoue OorlogVergelykings (taalkunde)Verenigde State van AmerikaPampoentjiesEmo AdamsGroot TrekKolonialismeSarel Jacob PretoriusMensBevolkingXenofobieGeskiedenis van AfrikaansOnse VaderFotosinteseYouTubeKunsmisBrittany Ashton HolmesWetenskapDigvormSelfstandige naamwoordIngenieursweseTydHemelvaartVerantwoordelikheidNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHeidelberg, GautengArmoedeLys van Suid-Afrikaanse skrywersMeettegniekBiologieBateKoos du PlessisGlasMaagAborsiePerdHemelvaartsdagDesmond TutuAardbewingSeptimius AwardsKostuumsByvoeglike naamwoordBlack SashGoudSamespanningDrakensbergeNasiebouMetaalPussy RiotSomerJansenvilleMandalaLys van Griekse mitologiese figureDemokrasieSeekoeiLidwoordFaf de KlerkCovid-19-pandemieRobert SobukweCalviniaOranje-VrystaatJan-Willem BreureBestaansboerderyKoorsSowjetunieAspoestertjieMenseregtedagRefentse MorakeArmoedeverligtingOogOrrelStam (taalkunde)VratMeningsverskil oor aardverwarmingViëtnamoorlogDistrik Ses🡆 More