Albany, New York

Albany is die hoofstad van die Amerikaanse deelstaat New York.

Die bevolking was 'n geskatte 99 224 in 2020. Die stad is aan die Hudsonrivier geleë, 232 km noord van New York Stad. Dit is die tweede oudste nedersetting in die oorspronklike 13 kolonies wat onafgebroke bewoon word. Die Nederlanders het hulle aanvanklik in 1624 hier kom vestig. Dit het die staatshoofstad geword in 1797. Die stad het twee universiteite wat in onderskeidelik 1844 en 1848 gestig is. 'n Jaarlikse tulpefees word hier gehou.

Albany, New York
Albany, New York

Kaart Wapen
Albany, New York
Albany, New York
Vlag
Albany, New York
 Land Albany, New York Verenigde State
 Deelstaat Albany, New York New York
 Koördinate 42°39′35″N 73°46′53″W / 42.65972°N 73.78139°W / 42.65972; -73.78139
 Geïnkorporeer op 1614
 Oppervlakte:  
 - Totaal 56.6 vk km
 Hoogte bo seevlak 60 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2020)  99 224
 - Bevolkingsdigtheid  4 636/vk km
 - Metropolitaanse gebied 1 170 483
 Tydsone UTC-5 | Somertyd: UTC -4
 Burgemeester Gerald D. Jennings(D)
 Amptelike Webwerf City of Albany

Pieter Cuyler, landdros van die distrik Uitenhage, het die Zuurveld in die Oos-Kaap in 1812 "Albany" hernoem ter ere van sy vader wat burgemeester van dié stad was. Die benaming van die NG gemeente Albanie, vroeër gesetel op Riebeek-Oos, maar nou in Grahamstad, is 'n verafrikaansing van dié naam.


Vlag van die Verenigde State Hoofstede van die Verenigde State Seël van die Verenigde State
HoofstedeAlbanyAnnapolisAtlantaAugustaAustinBaton RougeBismarckBoiseBostonCarson CityCharlestonCheyenneColumbiaColumbusConcordDenverDes MoinesDoverFrankfortHarrisburgHartfordHelenaHonoluluIndianapolisJacksonJefferson CityJuneauLansingLincolnLittle RockMadisonMontgomeryMontpelierNashvilleOklahoma CityOlympiaPhoenixPierreProvidenceRaleighRichmondSacramentoSaint PaulSalemSalt Lake CitySanta FeSpringfieldTallahasseeTopekaTrenton

Tags:

16241797184418482020HoofstadHudsonrivierNew York StaatNew York StadVSA-deelstaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RekenaarGeskiedenis van AfrikaansJuan Antonio VillacañasDuitse maselsAntisemitismeMagsverheffingAfro-AmerikanersDansSeksEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaOogproblemeNederduitsch Hervormde KerkHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalAfrikaanse woordelys en spelreëlsAustraliëDataverwerkingCovid-19-pandemieBewussynLenteAlkoholismeEskomMIV/vigs in Suid-AfrikaMaagsweerHemelvaartsdagBloedsomloopstelselBloemfonteinKommunismeVleilandAfrikaanse taalleerGoogleProstaatklierNederlandTweede Nuwe JaarDesimale breukeLeier7de LaanKasteel die Goeie HoopKlimaatsverandering in AfrikaAspoestertjieKolorektale kankerSosiale mediaRefentse MorakeCheslin KolbeAsiëVerenigde State van AmerikaDeelteken en umlautGoogle MapsTienerKultuurHandbalGeldKuberkrakerAgtergrond (narratief)FabelKunstenaarBeesIndiëGianna MichaelsDigvormAngina pectorisToestand van materieBoer Soek 'n VrouHeks van HexrivierBloeddrukEmosieChristiane JaccottetBesoedelingSimboolTegnologieFossielbrandstofKangaroeReg tot ‘n gesonde omgewingEerste WêreldoorlogSuid-AfrikaRenosterStam (taalkunde)🡆 More