Albanie

Albanie is 'n voormalige streek in die ooste van die Kaap die Goeie Hoop (die hedendaagse provinsie Oos-Kaap) wat op 7 Januarie 1814 deur sir John Cradock geproklameer is.

Dit was begrens deur die Groot-Visrivier in die noorde, Bruintjieshoogte in die weste en die Suurberge in die ooste.

Albanie
Albanie is in Oos-Kaap
Albanie
Albanie
Koördinate: 33°18′0″S 26°32′0″O / 33.30000°S 26.53333°O / -33.30000; 26.53333 26°32′0″O / 33.30000°S 26.53333°O / -33.30000; 26.53333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
Albanie
'n Kaart van die ooste van die Kaap die Goeie Hoop wat Albanie aandui (omstreeks 1835).

Dit was nié ter ere van die hertog van York vernoem soos sommige bronne dit wil hê nie, maar ter ere van die destydse burgemeester van die Amerikaanse stad Albany. Sy seun, genl. Jacob Cuyler, landdros van Uitenhage, het die distrik, wat voorheen as die Zuurveld bekend gestaan het, in 1812 tot "Albany" herdoop. Die NG gemeente Albanie, sedert 1831 gesetel op die dorpie Riebeek-Oos, het die streeksnaam verafrikaans vir sy naam. Die hoofsentrum van die gebied is die stad Grahamstad.

Albanie was ook onafgebroke van 1910 tot 1994 'n kiesafdeling van die Volksraad van Suid-Afrika.

Sien ook

Bronne

  • Olivier, ds. P.L. (samesteller), 1952. Ons gemeentelike feesalbum. Kaapstad en Pretoria: N.G. Kerk-uitgewers.
  • Raper, P.E., 1987. A Dictionary of South African Place Names. Johannesburg: Lowry Publishers.
  • Rosenthal, Eric, 1978. Encyclopaedia of Southern Africa. Kaapstad en Johannesburg: Juta and Company Limited.

Tags:

18147 JanuarieBruintjieshoogteGroot-VisrivierJohn CradockKaapkolonieOos-KaapSuurberge

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van nedersettings in Suid-AfrikaEerste WêreldoorlogZenobia KockSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989NarsismeTweede VryheidsoorlogStresSatellietWikiquoteProvinsies van Suid-AfrikaMuskeljaatkatGeskiedenis van die BoererepubliekeGedigDooie SeeBrugPuberteitBorsklierWeefselMonumentDwelmonttrekkingVoorsetselProteïenPornografiese subgenresLandbouGeslagWêreld- Ekonomiese ForumEuropaVormLionel MessiLeenwoordSosiale mediaNeurenberg-verhoreJapanHidroulikaSeksuele opwekkingHeuningbyBorsteSekondêre sektor van die ekonomieKompasRefentse MorakeBiologieImpakte van toerismeBobby van JaarsveldInvloed van vigs op die ekonomieSonkragNiersteenNamibiëWikipediaPrimêre sektor van die ekonomieAfrikanersGeelslangReënvalbepalingE-posNag van die lang messeMusieksimboleSuid-Afrikaanse randNatriumsuperoksiedSteve BikoSenuweestelselLettergreepKontinentKlein-KarooNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaFinale OplossingHemelvaartRumatiekGautengOranjerivierAfrikanerweerstandsbewegingMierPerdPinksterAfrikaanse woordelys en spelreëlsIranse aanval op Israel in 2024🡆 More