Albanese

Die Albanese (Albanees: Shqiptarët) is 'n nasie en etniese groep inheems aan Albanië en aangrensende lande wat Albanees, 'n Indo-Europese taal, as moedertaal praat.

    Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Albanees.

Hulle vorm die titulêre nasie van Albanië en maak volgens die laaste sensus van 2011 omtrent 82,6% van dié land se bevolking uit. In Kosovo het Albanese sowat 93% van die bevolking uitgemaak.

Albanese

AlbaneseAlbaneseAlbaneseAlbaneseAlbaneseAlbanese
AlbaneseAlbaneseAlbaneseAlbaneseAlbaneseAlbanese
AlbaneseAlbaneseAlbaneseAlbaneseAlbaneseAlbanese
AlbaneseAlbaneseAlbaneseAlbaneseAlbaneseAlbanese
AlbaneseAlbaneseAlbaneseAlbaneseAlbaneseAlbanese


Totale bevolking: ca. 7,5–12,2miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Albanië Albanië 2,8 miljoen

Flag of Kosovo Kosovo 1,6 miljoen
Vlag van Italië Italië 800 000
Flag of the Republic of Macedonia Noord-Masedonië 509 083
Vlag van Turkye Turkye 500 000–5 000 000
Vlag van Duitsland Duitsland 300 000
Vlag van Griekeland Griekeland 280 000–600 000
Vlag van Switserland Switserland 200 000
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 193 813
Vlag van Swede Swede 54 000
Vlag van Montenegro Montenegro 30 439
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk 30 000
Vlag van Kanada Kanada 28 270
Vlag van Oostenryk Oostenryk 28 212
Vlag van Frankryk Frankryk 20 000
Vlag van Egipte Egipte 18 000
Vlag van Kroasië Kroasië 17 513
Vlag van Noorweë Noorweë 10 000
Vlag van Australië Australië 11 315
Vlag van Roemenië Roemenië 10 000
Vlag van Denemarke Denemarke 8 223
Vlag van Finland Finland 8 214
Vlag van Serwië Serwië 5 809
Vlag van België België 5 600–30 000
Vlag van Nederland Nederland 5 000–20 000
Vlag van Oekraïne Oekraïne 5 000
Vlag van Slowenië Slowenië 4 020

Taal: Albanees
Geloofsoortuiging: Albanese Islam (Soenniete • Bektashi • Soefisme)
Albanese Christendom (Rooms-Katolieke Kerk • Italo-Albanese-Katolieke Kerk • Ortodokse Kerk van AlbaniëProtestantisme)
Ongebonde
Verwante etniese groepe: Ander Indo-Europese volke
Albanese
Verspreiding van Albanese in Suidoos-Europa

Albanese deel 'n gemeenskaplike afkoms, kultuur en geskiedenis, maar dié term verwys soms ook na die hele bevolking van Albanië.

Wêreldwyd is daar tussen 7,5 en 12,2 miljoen Albanese, waarvan sowat 2,8 miljoen in Albanië en 1,6 miljoen in Kosovo. In Turkye is daar tussen 500 000 en 5 miljoen Albanese, in Italië 800 000 en in Noord-Masedonië 509 083. Na die einde van die Koue Oorlog het Albanese hulle veral as trekarbeiders in Wes-Europese lande soos Duitsland en Switserland asook in die Verenigde State gevestig.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AlbaneesAlbaniëEtniese groepIndo-Europese taleKosovoMoedertaalNasie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OnderwysOogproblemeRookgewoonteLionel MessiVlagterminologiePrimêre sektor van die ekonomieSeksismeSigaretKoos KombuisOmtrek, oppervlakte en volumeKoos BekkerBeroerteLys van chemiese elemente volgens atoomgetalBaälEjakulasieAtlantiese OseaanKoekie (rekenaarwetenskap)Lys van Suider-Afrikaanse soogdiereElzette MaarschalkBeeldspraakVermontChristendomKlavierAfrikanersDroogteInsekWynand StrydomLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)KatVaginale kankerAardverwarmingBelastingMaatskaplike verantwoordelikheidAarde se atmosfeerAtoomKoorsPenisMauritiusHondTatoeëermerkGoudKameelWindSlag van BloedrivierLeah van NiekerkBobby AngelLys van bekende Suid-AfrikanersWerkersdagGrondbesoedelingGautengBreinEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaMelaatsheidWinnie Madikizela-MandelaKoorsblaarNeurenberg-verhoreKolitisSuid-AfrikaShakaApostoliese GeloofsbelydenisWaar ruwe rotseAdolessensiePols-oksimeterMisdaadWiki CommonsNasionalismeJo BlackPornografieOligopolieKlimaatveranderingTaalKondensasieRobbie Wessels🡆 More