Albakoor: Visspesie

Die albakoor (Thunnus alalunga) is 'n roofvis wat deel van die Tunafamilie is en kom aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voor en wêreldwyd in koeler, dieper water.

In Engels staan die vis bekend as die Longfinfin Tuna of Albacore. Die vis is 'n gewilde sportvis.

Albakoor
Albakoor: Vorm, Gewoontes, Sien ook
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Scombroidei
Familie:
Tribus:
Thunnini
Genus:
Spesie:
T. alalunga
Binomiale naam
Thunnus alalunga
(Bonnaterre, 1788)

Vorm

Die vis is torpedovormig, donkerblou aan die bokant en terwyl die sye en pens silwergrys is. Die vinne is geel en die anale vinne is grys. Die pektorale vinne is lank. Die gemiddelde massa van die vis wissel van 10 tot 15 kg terwyl die Suid-Afrikaanse rekord 40 kg en die lengte van dié vis 140 cm is.

Gewoontes

Hulle verkies koeler water, soos die Benguela-stroom aan die Weskus in die wintermaande wanneer die water van 16 tot 19 °C warm is, en kom voor tot op dieptes van 600 m. Hulle vreet veral pelagiese vis en pylinkvis.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Albakoor VormAlbakoor GewoontesAlbakoor Sien ookAlbakoor BronneAlbakoor VerwysingsAlbakoor Eksterne skakelAlbakoor

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van elemente volgens simboolMenslike skeletSonkragBeaufortskaalVerkoueFiela se kindNiersteenFrederik Willem de KlerkTsoenamiTrappe van vergelykingLys van landePikkewynVoorvoegselVrystaatOorstromingBosluisbytkoorsAborsieAtoomKoperWoordeboek van die Afrikaanse TaalXenofobie in Suid-AfrikaWeskusLeestekenPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaVryheidsdagRassisme in AfrikaCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaGeweldAarverkalkingGoogle MapsViëtnamoorlogPornografieViëtnamReënvalbepalingKoue OorlogLys van Suider-Afrikaanse soogdiereGianna MichaelsBreinkaartMondTafelbergPaulus van TarsusInternetWes-KaapWolkOnderwysBeesvleisStadBernice WestSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994BurgerregteMaselsMenslike seksuele gedragChemiese verbindingPaasfeesOnse VaderLiesbreukTylaGautengAfleiding (taalkunde)Familie (verwantskap)MagsverheffingJan van RiebeeckNasionale VrouedagOos-KaapReënspinnekopLuiperdKarlien van JaarsveldEienaamJanie du PlessisKindermishandelingNierDansPampoentjiesMadison IvyDolfynElektroniese of digitale media🡆 More