Alassane Ouattara

Alassane Dramane Ouattara (Franse uitspraak:  (luister (hulp·inligting)); gebore op 1 Januarie 1942) is 'n Ivoriaanse politikus wat sedert 2010 President van die Ivoorkus is.

Hy is 'n ekonoom van beroep en het voorheen vir die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) en die Sentrale Bank van Wes-Afrikaanse state (Frans: Banque Centrale des Etats de l'Afrique de l'Ouest, BCEAO) gewerk.

Hy was die premier van Ivoorkus van November 1990 tot Desember 1993, benoem in dié pos deur president Félix Houphouët-Boigny. Ouattara word in 1999 die president van die Rally of the Republicans (RDR), 'n Ivoriaanse politieke party.

Eksterne skakels

Tags:

1 Januarie1942En-us-Alassane Ouattara from Ivory Coast pronunciation (Voice of America).oggFransInternasionale Monetêre FondsIvoorkusLêer:En-us-Alassane Ouattara from Ivory Coast pronunciation (Voice of America).oggPolitikusWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SterrestelselOogproblemeAnglo-BoereoorlogSolidariteitSixtynse kapelBiljoenPublieke domeinBreingewasDie Stem van Suid-AfrikaHoofstadGeelslangMolotofbomSwitserlandLiefdeAppelblaarWikisourceNazi-saluutAppel (sanger)Nederduitse Gereformeerde KerkPtolemeusSonKoreaanse nasionale rugbyspanMiljardWit-DonderdagFrankrykSkoonma-se-tongBrongitisLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaLys van ingelyfde NG gemeentesFamilie (verwantskap)DikdermAfrikaanse Hoër SeunskoolVermaakOssewaWiskundige terminologieSatireEucalyptusGianna MichaelsLika BerningEmfiseemOosters-Ortodokse KerkLys van Afrikaanse skrywersAntarktikaAntieke EgipteKameelperdJerusalemYstervarkTongTydKolitisWes-KaapVoorhuidW3CRugbyHekseryWaterhertLetterlike en figuurlike taalgebruikTikTokSuiwelprodukInsekAntoniemKasteel die Goeie HoopPlae van EgipteKlitorisKomeetRenteParysRolprentRacheltjie de BeerAardeLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierEkonomie🡆 More