Aktuarius

'n Aktuarius is 'n lid van die moderatuur van 'n kerk wat oor kerkregtelike sake geraadpleeg word.

Aktuarius
Petrus Swart was die eerste aktuarius van die nuwe Sinode van Suidwes-Afrika, wat op 5 Maart 1957 selfstandig geword het.

In die uitdrukking "actuarius synodi" word dit met 'n "c" geskryf (Latyns).

Die woord aktuarius moenie met aktuaris verwar word nie. 'n Aktuaris is 'n wiskundige wat 'n versekeringsmaatskappy adviseer oor risiko aan die hand van statistiese berekenings. Albei woorde kom van die Latyn actuarius, waarvan die stam, actum, openbare transaksie, register, beteken.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AfkappingstekenKlinkerBelgiëTransatlantiese slawehandelDialoog in fiksieVingerseksBreinvliesontstekingEeuKindersiektesTuberkuloseOopbroninhoudSaartjie BaartmanLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaAbstraksie (rekenaarwetenskap)FossielbrandstofTafelbergVerkragtingHoofstadKewerSelfstandige naamwoordAtlantis, Wes-Kaap22 AprilEkotoerismeSamestellende afleidingVisBelastingOorstromingLandbou in Suid-AfrikaTradisionele Afrika-medisyneKlimaatsverandering in Suid-AfrikaBTWRomanVryheid van spraakProvinsies van Suid-AfrikaLys van visseKarakteriseringVraag en aanbodLewerMaroela MediaWet op Verbod van Gemengde HuwelikeHernubare energieUnited Democratic FrontResensieGedigSlawernyDemi Lee MooreNelson MandelaDermpoliepErfenisSikloonGoogleSeksueel oordraagbare infeksieGamelanHeidelberg, GautengRooibokSpringbokSwawelHoofpynVoegwoordBrongitisVerenigde State van AmerikaBrasiliëBywoordNeonTatoeëermerkNarsismeStilleweAnrich HerbstConsolidated B-24 LiberatorRobert SobukweGoudkus (streek)SeekoeiVars waterUitwerking van klimaatsveranderingWhatsApp🡆 More