Aksiologie

Aksiologie (van die Griekse ἀξία axia, waarde, en -λογία -logia) of waardeleer is die filosofiese bestudering van waardes.

Dit is óf ’n versamelnaam vir etiek en estetika, filosofiese velde wat te doen het met die betekenis van waarde, óf die grondslag vir hierdie velde. Die term is in 1902 die eerste keer deur Paul Lapie en in 1908 deur Eduard von Hartmann gebruik.

Etiek stel ondersoek in na die begrippe "reg" en "goed" in individuele en sosiale gedrag. Estetika het doen met "skoonheid" en "harmonie".

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

EstetikaEtiekFilosofieGrieksWaarde

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WerkersdagSaartjie BaartmanKunsmisHorlosieLys van elemente volgens simboolDoelwitAppel (sanger)Desmond TutuHemelBesemEngelsElizabeth II van die Verenigde KoninkrykRekenaarGoudKaliforniëBokmakierieEreksieKarooMalariaHennie MaasVoëlgriepMaagdelikheidHerpes simplexMiskruierNic de JagerDie GelofteGoogleSkoolAfrikaanse taalleerWaterCovid-19-pandemieErektiele disfunksieVrymesselaryHondPubiese hareGlobaliseringBeenbreuke en ontwrigtingsKarlien van JaarsveldSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSteentydperkOutismeNierversakingReddingskakeAprilDonderstormLettergreepMangelontstekingLieweheersbesieOnomatopeeHemelvaartsdagBetonFosforLandbou in Suid-AfrikaHerfsRandall WicombJodeArmoedeverligtingHidroëlektrisiteitVerkleurmannetjiePriemgetalNederduitsch Hervormde KerkLys van Afrikaanse skrywersEskomHoërskool OuteniquaGordelroosVulvaAndré JacobsHarry KerrHartIranBurgerregteMiltSeksueel oordraagbare infeksieMondNamibiëBeurtkrag🡆 More