Akrotiri En Dhekelië

Akrotiri (Grieks: Ακρωτήρι, Turks: Agrotur) en Dhekelië (Engels: Dhekelia, Grieks: Δεκέλεια, Turks: Dikelya) is ’n oorsese gebied van die Verenigde Koninkryk op die eiland Siprus in die noordooste van die Middellandse See en bestaan uit twee militêre basisse.

Akrotiri is suid van die Republiek Siprus en Dhekelië is tussen die Republiek Siprus en die omstrede gebied, die Turkse Republiek van Noord-Siprus in die ooste van die eiland geleë.

Soewereine militêre basisse van Akrotiri en Dhekelië
Sovereign Base Areas of Akrotiri and Dhekelia (Engels)
Ακρωτήρι και Δεκέλεια (Grieks)
Ağrotur ve Dikelya (Turks)
Vlag van Akrotiri en Dhekelië Wapen van Akrotiri en Dhekelië
Vlag Wapen
Volkslied: God Save the King
(Engels vir: "God beskerm die koning")
Ligging van Akrotiri en Dhekelië
Hoofstad Episkopi

34°35′N 32°59′O / 34.583°N 32.983°O / 34.583; 32.983

Grootste stad Episkopi
Amptelike tale Engels
Regering

Soewerein
• Administrator
• Verantwoordelike
Britse ministera
Soewereine militêre basisse
(sui generis)
Charles III
Peter J. M. Squires

James Cleverly
Onafhanklikheid
Vorming
• Stigting

Britse oorsese gebied
16 Augustus 1960
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
254 km2  
98 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - -skatting
 - Digtheid
 
18 195 ()
/ km2
Geldeenheid Euro (€) (EUR)
Tydsone
 - Somertyd
OET (UTC+2)
OEST (UTC+3)
Internet-TLD
Skakelkode +357
a. Vir al die Britse oorsese gebiede
Akrotiri En Dhekelië
Kaart van Akrotiri
Akrotiri En Dhekelië
Kaart van Dhekelië
Akrotiri En Dhekelië
Voormalige vlag van Brits-Siprus (1922–1960)

Akrotiri en Dhekelië het ’n oppervlakte van 254 km² en 'n bevolking van 14 500 in 2010 gehad. Die gebied is in 1960 gestig en behoort sedert die onafhanklikheid van Siprus aan die Verenigde Koninkryk. Akrotiri en Dhekelië is nie deel van die Europese Unie of NAVO nie. Sedert 1 Januarie 2008 is die euro die amptelike geldeenheid.

Bronnelys

    Algemeen
  • (en) "Akrotiri". Encyclopædia Britannica. Besoek op 14 September 2022.
  • (en) "Dhekélia". Encyclopædia Britannica. Besoek op 14 September 2022.
  • (en) "Akrotiri". Central Intelligence Agency. Besoek op 14 September 2022.
  • (en) "Dhekelia". Central Intelligence Agency. Besoek op 14 September 2022.

Eksterne skakels

Akrotiri En Dhekelië  Verenigde Koninkryk Akrotiri En Dhekelië 
LandeEngelandSkotlandWallisNoord-Ierland
Oorsese gebiedeAnguillaBermudaBrits-Antarktiese GebiedBritse Indiese OseaangebiedBritse Maagde-eilandeFalkland-eilandeGibraltarKaaimanseilandeMontserratPitcairneilandeSint Helena, Ascension en Tristan da CunhaSuid-Georgië en die Suidelike SandwicheilandeTurks- en Caicoseilande
KroongebiedeEiland ManGuernseyJersey
Sowereine militêre basisseAkrotiri en Dhekelië

Tags:

Britse oorsese gebiedEngelsGrieksMiddellandse SeeSiprusTurksTurkse Republiek van Noord-SiprusVerenigde Koninkryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoorsIronieWiskundeStaalCorioliskragAfrikanerweerstandsbewegingFamilie (verwantskap)Wetenskaplike klassifikasieVoedingSeekoeiVoedselkettingSeksuele opwekkingAfrikaanse woordelys en spelreëlsNederlandsApostoliese GeloofsbelydenisHannes van WykNasionale PartyOlimpiese SomerspeleBlourokkeRelatiwiteitsteoriePornografieOnderhandelinge om apartheid te beëindigSteenkool in Suid-AfrikaWaterVigsVersoeningsdagAnglisismeInvloed van vigs op die ekonomieHolocaustDubbelpuntWoordeboekGordelroosDuitse maselsDiskriminasieVolhoubaarheidSuurstofHamburgerPersoonlike voornaamwoordNeerslagDigvormSuikersiekteLys van visseSnaarinstrumentVerkleinwoordBeurtkragToekoms van die AardeElon MuskRobbeneilandLettergreepBeeldspraakLys van Suid-Afrikaanse musikanteMondPinksterSosiale mediaGevolge van aardverwarming op oseaneRuslandSkuinsstreepDwelmmiddelMierRamsar-vleilande in Suid-AfrikaWillie JoubertAfleiding (taalkunde)Enkelvoudige sinEmfiseemGeskiedenis van Suid-AfrikaPornhubCleopatra VIIHokkieVioolTydsoneKunsmatige algemene intelligensieGenitale vratWoordeboek van die Afrikaanse TaalOnderwysVerkragtingGeld🡆 More