Akkedisbergpas

Akkedisbergpas, ook bekend as die Hagedisbergpas, is 'n bergpas in die Kleinrivierberge in die Overberg lê op die R326-roete, noordoos van Stanford in die rigting van Riviersonderend.

Die pas bereik sy hoogtepunt op 140 m en het 'n maksimum helling van 1:26.

Akkedisbergpas
Hagedisbergpas
Ligging Noordoos van Stanford
Maksimumhelling 1:26
Hoogte 140m
Oppervlak Grond
In Akkedisberg
Pad R326

Hierdie pas is in die Wes-Kaap moet nie met die Akkedispas in die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap verwar word nie.

Sien ook

19°35′51″O / 34.4096°S 19.5976°O / -34.4096; 19.5976

Tags:

BergpasKleinrivierbergeOverbergR326 (Suid-Afrika)RiviersonderendStanford

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Trappe van vergelykingPerdebyeNeurenberg-verhoreFotoMagneetSint JorisdagC.J. LangenhovenBruto binnelandse produk2001KewerMonopolieVlekvrye staalNommertekenKlavierMandalaDelft, KaapstadVrystaatAbstraksie (rekenaarwetenskap)BurgerregteJode in Suid-AfrikaKlimaatveranderingKrieketVoegwoordSteenkool in Suid-AfrikaRassismeHindoeïsmePubliekBeurtkragSirkusLys van Joodse feeste en herdenkingsJoodse kalenderLys van politieke partye in Suid-AfrikaWiki CommonsKerrieMaagMoedersdagMensYslandKankerLys van musiekinstrumenteOnderwysHorlosieAntisemitismeHamburgerKoperSimmetrieSarel Jacob PretoriusVakbondXhosaGeletterdheidTelevisieLieweheersbesieLeenwoordKhoikhoiTuisbladBTWKatjieSharpeville-slagtingHartversakingSowjetunieGoogleStilleweChatGPTPersoonlikheidArmoedePreseminale vloeistofKommaKrokodilSuikersiekteTaalOlifantLys van elemente volgens simboolMilt3D-rolprentPolisieAnrich HerbstSiya KolisiVoorvoegsel🡆 More