Aken: Stad in Noordryn-Wesfale, Duitsland

Aken (Duits Aachen, afgelei van Oud-Germaans Ahha „water“, Latyns Aquae Grani of Granni, later Aquisgranum, Frans Aix-la-Chapelle, Nederlands Aken, Luxemburgs Oochen, Öcher Platduits: Oche) is 'n selfregerende stad in die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale.

Sedert 1890 is dit die mees westelike Duitse stad met meer as 100 000 inwoners. Aken het vandag 'n bevolking van naastenby 260 000.

Aken
Aachen
Aken: Stad in Noordryn-Wesfale, Duitsland

Kaart Wapen
Aken: Stad in Noordryn-Wesfale, Duitsland
Aken: Stad in Noordryn-Wesfale, Duitsland
Vlag
Aken: Stad in Noordryn-Wesfale, Duitsland
 Land Aken: Stad in Noordryn-Wesfale, Duitsland Duitsland
 Deelstaat Aken: Stad in Noordryn-Wesfale, Duitsland Noordryn-Wesfale
 Koördinate 50°46′N 06°06′O / 50.767°N 6.100°O / 50.767; 6.100
 Stigting 1ste eeu n.C. (Romeinse bad)
 Stadstatus 8 Januarie 1166 (Vrye Ryksstad)
 Oppervlakte:  
 - Totaal 160,83 vk km
 Hoogte bo seevlak 125-410 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2009) 258 380
 - Bevolkingsdigtheid 1 607/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 Burgemeester Marcel Philipp (CDU)
 Amptelike webwerf www.aachen.de

Die stad se geskiedenis dateer terug tot in die Jong-Steentydperk. Aken staan bekend vir sy ryk kulturele en boukundige erfenis en belangrike gebeurtenisse soos die toekenning van die Karlspreis.

Verwysings

Tags:

DuitsDuitslandFransLuxemburgsNederlandsNoordryn-Wesfale

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeksRepubliek ArtsachLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierSarah Rose KarrVerkleurmannetjieNuwe TestamentSeksuele opwekkingBosluisbytkoorsMangelSelfstandige naamwoordHemelvaartsdagSamestellende afleidingMenslike skeletAppendiksGNU-lisensie vir vrye dokumentasieGianna MichaelsLika BerningHomoniemAnrich HerbstSkaakGrysstofSlaapapneeModernismeBatmanHennie MaasJaco du PlessisOekraïneErnstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2Aarde se atmosfeerAardverwarmingJacques LootsBybelvertalingPlae van EgipteWitbloedselBoeberYstervarkGoudBorsbeenHartJagluiperdOntlastingSally EsterhuizenAardbewingSkarlakenkoorsNieuwoudtvilleAngina pectorisHomofoonOssewaKruisigingTuisbladBorskankerDeon MeyerKameelperdLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Trigeminale neuralgieLys van kinderspeletjiesGewone luislangVoortrekkermonumentVarkgriepSesnasies-toernooiHerfsGoeie VrydagAsiëVratJada FireOntbinding van die SowjetunieNierAngkor WatHorlosieKleinkolmuskeljaatkatOosters-Ortodokse KerkProstaatklier🡆 More