Akasia

Akasia is 'n groep woonbuurte aan die noordekant van Pretoria in Suid-Afrika.

    Nota: Moenie verwar word met die parlementêre woonbuurt Akasiapark in Kaapstad nie.

Dit is in die noorde van die Gauteng-provinsie geleë en is sedert 2000 onder beheer van die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit. Akasia het ongeveer 59 455 inwoners in 2011 gehad en sluit buurte soos Orchards, Karenpark, Amandasig, Theresapark, Ninapark, Clarina, Hesteapark, Florauna en Chantelle in.

Akasia
Akasia is in Gauteng
Akasia
Akasia
Akasia Akasia se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°40′00″S 28°06′34.2″O / 25.66667°S 28.109500°O / -25.66667; 28.109500 28°06′34.2″O / 25.66667°S 28.109500°O / -25.66667; 28.109500
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Tshwane
Oppervlak
 • Totaal80,84 km2 (31,21 vk. myl)
Hoogte
1 315 m (4 314 ft)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal59 455
 • Digtheid735/km2 (1 900/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense23.92%
 • Indiërs/Asiërs0.78%
 • Bruin mense1.10%
 • Swart mense73.75%
 • Ander0.2%
Taal (2011)
 • Tswana 23.82%
 • Afrikaans 23.31%
 • Sepedi 12.43%
 • Engels 9.87%
 • Ander 30.57%
Skakelkode012

Sien ook

Verwysings


Akasia  Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

Tags:

AmandasigChantelleClarinaFloraunaGautengHesteaparkKarenparkNinaparkOrchards, GautengPretoriaStad Tshwane Metropolitaanse MunisipaliteitSuid-AfrikaTheresaparkVoorstad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HigiëneVoorsetselRegeringKlimaatsverandering in AfrikaToringOlifantVloeistofRooibokSpelerposisies in rugbyDurbanGawes van die Heilige GeesAanpassingskapasiteitLys van myne in Suid-AfrikaElon MuskSeksAnti-inflammatoriese middelStudievaardighedeGlobaliseringRookgewoontePornografieNicole StraussJaarSinoniemMonopolieFamilie (verwantskap)DrakensbergeDriehoekEmosieChristendomCleopatra VIISkaakJohannesburgTafelbergPubiese hareKrieketLys van chemiese elemente volgens atoomgetalMigrasie van diereCarike KeuzenkampMusiekSpoorvervoer in Suid-AfrikaTamatieLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsIngrid JonkerBreinkaartNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaToekoms van die AardeGriekwa-AfrikaansHartAngina pectorisIroniePampoentjiesKlimaatWinterMaagPad na jou hartSuid-AfrikaSimboolEerste WêreldoorlogMisdaadStadWetenskapVormAfro-AmerikanersCorioliskragDrie-eenheidDistillasieBeleggingSonkragAluminiumAustraliëLys van Afrikaanse skrywersKinderregteSokkerMynbedryf van Suid-Afrika🡆 More