Ajatolla: Hoë titel wat aan Sjiïtiese geestelikes gegee word

Ajatolla (Arabies: آية الله; Persies: آیت‌الله; Engels: ayatollah) is 'n hoë titel wat aan Sjiïtiese geestelikes gegee word.

Die woord beteken "teken van God" en dié wat die titel het, is kenners van Islam, asook regspraak, etiek en filosofie. Meestal gee ajatollas les aan godsdiensskole. Sommige het die titel groot-ajatolla.

Ajatolla: Hoë titel wat aan Sjiïtiese geestelikes gegee word
Ajatolla: Hoë titel wat aan Sjiïtiese geestelikes gegee word
Ruhollah Khomeini, algemeen bekend as Ajatolla Khomeini.

Bekende ajatollas:

  • Ruhollah Khomeini, wat die Iranse Rewolusie gelei het.
  • Hoessein-Ali Montazeri, een van die grondleggers van die Iranse Rewolusie, vanaf 1989 'n teenstander van ajatolla Khomeini en van die huidige politieke stelsel is Iran.
  • Ali Khamenei, die huidige geestelike leier van Iran, aanhanger van die konserwatiewes.
  • Ali al-Sistani, die hoogste Sjiïtiese geestelike in Irak.
  • Mohammed Hussein Fadlallah, uit Libanon.

Tags:

ArabiesEngelsIslamPersies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Letterlike en figuurlike taalgebruikKlereAkwariumAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeRivierArmoedeNag van die lang messeMoedersdagOligopolieGeskiedenis van die BoererepubliekeMunhwa Broadcasting CorporationSwaweldioksiedVaginaCleopatra VIINasiebouNeologismeGemeenskapsorganisasieLionel PetersonDulcie van den BerghGalblaasDie GelofteMierNatuurlike hulpbronSomerPornografiese akteurAppendiksBaarmoederKankerEkonomieKoolstofdioksiedAfrikaanse Protestantse KerkAppelAssonansieKlimaatsverandering in Suid-AfrikaNetbalJaarLys van Suid-Afrikaanse skrywersStereotipeHeupvervangingHoërskool OuteniquaViëtnamChemiese verbindingBergen-Belsen-konsentrasiekampPastoorMusiekteaterRefentse MorakeGraatjiemeerkatLiefdeCristiano RonaldoEmosieGqeberhaFranklin D. RooseveltAlkoholismeWetenskaplike klassifikasieSwartbewussynsbewegingGNU/FDL-lisensieBonné de BodGroot TrekJohannesburgKunsmatige intelligensieLys van medisinale kruieSwangerskapElektriese geleierPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameRatelHelga UysFosforUitwerking van klimaatsveranderingApostoliese GeloofsbelydenisVoorvoegselSophie Scholl🡆 More