Aiysha Hart

Aiysha Hart (gebore 8 Augustus 1990) is 'n Engelse aktrise.

Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Honour (2014), Colette (2018), en Hope Gap, en in die televisiereeks Line of Duty (2012).

Aiysha Hart
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Aiysha Hart
Geboorte 8 Augustus 1990 (1990-08-08) (33 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2013: Djinn
  • 2014: Honour
  • 2018: Colette
  • Hope Gap

Televisiereekse

  • 2012: Line of Duty
  • 2013: Atlantis
  • 2016: New Blood
  • 2018: A Discovery of Witches

Eksterne skakels

Tags:

Aiysha Hart FilmografieAiysha Hart Eksterne skakelsAiysha HartEngeland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AlkoholismeSeptimius AwardsSuiwelprodukDurbanAdolf HitlerKrieketNaaldekokerPaddaMieliestronkRoofvoëlHaasRassisme in AfrikaSelfoonKlimaatveranderingBynierFabelOranjerivierRacheltjie de BeerKarakteriseringApokriewe boekeGrootste rampe in Suid-AfrikaIndiëMonopolyMobutu Sese SekoSpysverteringstelselVolhoubare ontwikkelingSanskritArendLiewe HeksieMenslike skeletLondenSteve BikoNadia ValvekensGetalRina HugoWeervoorspellingSean CombsChristendomVlekvrye staalBywoordEthiopiëOlimpiese SpeleVerkragtingSokkerHannes van WykHamburgerDelft, KaapstadStudievaardighedeHoofpynResensieErfenisArmoedeVerlede tydLika BerningPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMilitêre diensplig in Suid-AfrikaPersoonlikheidGeweldGeskiedenis (vakgebied)LiefdeOrthopteraMangelontstekingLübeckWikimedia-stigtingHoofstadDaggaKersfeesOnderhandelinge om apartheid te beëindigMadison IvyGroot DepressieKappie (skryfteken)Depressie (gemoedstoestand)SilwerWikiquote🡆 More