Ainoe

Die Ainoe (Ainoe: アィヌ, Aynu; Japannees: アイヌ, Ainu; Russies: Айны, Ajny), in historiese Japanse bronne ook Ezo (蝦夷) genoem, is 'n inheemse volk van Japan (Hokkaido en voorheen noordoostelike Honsjoe) en Rusland (Sachalin, die Koerile, en voorheen die Kamtsjatka-skiereiland).

    Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Ainoe (taal).

Genetiese en antropologiese studies dui daarop dat hulle as direkte afstammelinge van die prehistoriese Jōmon-kultuur beskou kan word, waarvan die lede in 'n kernperiode van 14 000 tot 300 v.C. oral in Japan gewoon het.

Ainoe
Ainoe
'n Groep Ainoe, ca. 1904
Totale bevolking: 25 000–200 000
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Japan Japan 25 000–200 000

Vlag van Rusland Rusland 109–1 000

Taal: Histories Ainoe; vandag Japannees of Russies
Geloofsoortuiging: Animisme, Sjintoïsme, Boeddhisme, Russies-Ortodokse Kerk, Tradisionele Ainugodsdiens
Verwante etniese groepe: Ryukyu, Japanners, Jomon, Yamato, Kamchadal
Ainoe
Historiese verspreiding van die Ainoe in Oos-Asië
Ainoe
Hedendaagse verspreiding van die Ainoe op Hokkaido

Die Ainoe se amptelike getal is 25 000, hoewel hulle nieamptelik op 200 000 geskat word, te danke aan die feit dat baie Ainoe volledig in die Japannese samelewing geassimileer is en gevolglik geen kennis van hul afkoms het nie. Vandag verwys hulle na hulself as Ainoe of Oetari. Ainoe beteken "mens" en Oetari "kameraad" in die Ainoe-taal. Hulle het tot onlangs as tradisionele jagter-versamelaars geleef.

Verwysings

Verdere leesstof

  • (en) Etter, Carl (2004) [1949]. Ainu Folklore: Traditions and Culture of the Vanishing Aborigines of Japan. Whitfish, MT: Kessinger Publishing. ISBN 1-4179-7697-7.
  • (en) Fitzhugh, William W.; Dubreuil, Chisato O. (1999). Ainu: Spirit of a Northern People. Seattle: University of Washington Press. ISBN 0-295-97912-7. OCLC 42801973.

Eksterne skakels

Tags:

Ainoe (taal)HokkaidoHonsjoeInheemse volkeJapanJapanneesKamtsjatka-skiereilandKoerileRuslandRussiesSachalin

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MynbouPizzaKonjunktivitisJan van RiebeeckMisdaadMenseregtedagWiskundeSwart nasionalismeSpelerposisies in rugbyVermenigvuldigingGroot GatTsoenamiAssonansieLys van politieke partye in Suid-AfrikaKoue OorlogWiskundige terminologieVierkantswortelEienaamMIVMiltAnale seksNasionalismeDepressie (gemoedstoestand)EnsiklopedieProvinsies van Suid-AfrikaKunsStudievaardighedeJodeKolitisOlimpiese SpeleKinderregteBloeddrukVerenigde State van AmerikaMona LisaVrouBywoordSeksuele opwekkingAluminiumLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaRugbyProteaBeurtkragEk is 'n Afrikaan (toespraak)Ekonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaOlimpiese SomerspeleHondLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierItaliëMuskietHartAfleiding (taalkunde)JavaScriptSteve BikoBruin menseOrtopedieMeervoudGeloftedagRuslandDokterLodewyk XVI van FrankrykPampoentjiesAnglisismeRussiese inval in Oekraïne sedert 2022DaggaIndustriële RevolusieRudi ClaaseFinansiële staatAkroniemKrieketSwartkwasmuishondDuitse maselsMartin Luther King jr.NetbalVoël🡆 More