Aigues-Mortes

Aigues-Mortes is 'n stad en ou seehawe in Petite Camargue, naby Nîmes in Suid-Frankryk en sowat vyf kilometer oos van La Grande-Motte, wat deur koning Lodewyk IX as seehawe vir die kruistogte van die jare 1246 en 1270 gestig is.

Aigues-Mortes
Aigues-Mortes
Wapen van Aigues-Mortes
Wapen
Aigues-Mortes is in Frankryk
Aigues-Mortes
Aigues-Mortes
Koördinate: 43°34′03″N 4°11′36″O / 43.56750°N 4.19333°O / 43.56750; 4.19333 4°11′36″O / 43.56750°N 4.19333°O / 43.56750; 4.19333
LandVlag van Frankryk Frankryk
GewesAigues-Mortes Languedoc-Roussillon
DépartementAigues-Mortes Gard
ArrondissementNîmes
KantonAigues-Mortes
Stigting10de eeu
Regering
 • BurgemeesterCédric Bonato
Oppervlak
 • Totaal57,78 km2 (22,31 vk. myl)
Hoogte
0–3 m (0–9,8 ft)
Bevolking
 • Totaal8 116
 • Digtheid140/km2 (400/vk. myl)
Poskode
30220
Skakelkodes30003
Webwerfville-aigues-mortes.fr
Aigues-Mortes
Die tipiese Middeleeuse roosterpatroon van Aigues-Mortes

Aigues-Mortes is met sy tipiese roosterpatroon van reguit strate wat mekaar kruis is 'n voortreflike voorbeeld van middeleeuse stadsbeplanning.

Danksy die koninklike bevordering van die handel beleef die stad 'n bloeitydperk, wat eers teen die middel van die 14de eeu tot 'n einde kom. Die stad is daarna grotendeels verlaat.

Die oorspronklike kruisvaarderstad is grotendeels bewaar en die huidige stad met 7 891 inwoners (2008) is 'n gewilde toeristebestemming in die département Gard (région Languedoc-Roussillon). Aigues-Mortes lê nou sowat vier kilometer van die kuslyn af en word deur middel van 'n kanaal met die see verbind. Die belangrikste bronne van inkomste naas die toerisme is wynbou en soutontginning.

Geskiedenis

Aigues-Mortes 
Die Middeleeuse stadspoort
Aigues-Mortes 
Die stadsmuur van Aigues-Mortes

Die Romeinse Gaius Marius berig van 'n nedersetting wat reeds in die jaar 102 v.C. bestaan. Die naam Ayga Mortas (Dooie Waters) word vir die eerste keer in die 10de eeu gebruik. Tot by die 16de eeu bly Aigues-Mortes 'n belangrike vervoersentrum van die Mediterreense Frankryk.

Tags:

12461270CamargueFrankrykKruistogLa Grande-MotteLodewyk IXNîmes

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SigaretNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyVisMielieAlkoholismeGenadedoodNic de JagerJan van RiebeeckMenslike skeletDiepaartromboseBuffelNaboomGrootste rampe in Suid-AfrikaOogproblemeOorlogKoue OorlogWielewaalMasels7de LaanHemelvaartsdagPapierKaapstadse waterkrisis 2015-2018Carles PuigdemontYouTubeKongo-krisisPolisieReg tot ‘n gesonde omgewingDie GelofteJan van HunksFilosofieTafelbergSteenkoolPerdebyeKompasLys van Kaapstad se voorstedeNatuurlike hulpbronGeboorteUitwerking van klimaatsveranderingJaco JacobsMichael JacksonJan CombrinkPapegaaieDermpoliepMenslike seksuele gedragLys van Suid-Afrikaanse musikanteViëtnamStaatstoelaeKrugerwildtuinTuisbladNamakwalandLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandNeerslagGeskiedenis van AfrikaansBobby AngelDemokratiese Republiek die KongoVulvaGeldSkaakBreinAdolf HitlerNadia ValvekensBipolêre gemoedsteuringHoenderVergelykings (taalkunde)VerdampingKnieKookpuntNamibiëMangelontstekingDemokrasieMadison IvyMuskeljaatkatGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaKakiebosEreksieTwaalf Stamme van Israel🡆 More