Aigle

Aigle is 'n antieke dorp geleë in die Rhônerivier-vallei in die suidweste van Switserland.

Die dorpie is naby Montreux en die Geneefse meer. Aigle is omring deur die Alpe met ski-oorde soos Villars, Les Diablerets en Leysin in die omgewing.

Aigle
Aigle

Kaart Wapen
Aigle
Aigle
Vlag
Aigle
 Land Aigle Switserland
 Kanton Aigle Waadt
 Koördinate 46°19′N 06°58′O / 46.317°N 6.967°O / 46.317; 6.967
 Stigting
 Oppervlakte:  
 - Totaal 16,36 vk km
 Hoogte bo seevlak 415 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2010) 9 255
 - Bevolkingsdigtheid 566/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 Stadspresident Frédéric Borloz
 Amptelike Webwerf Aigle VD

Infrastruktuur

Daar is 'n bus- en tremdiens wat die inwoners kan gebruik binne die dorp. Aigle is ook met spoor verbind met die groter stede soos bv. Lausanne. Daar is ook plaaslike treine wat die dorp met die ski-oorde verbind.

Fietsry Federasie

Die Internasionale Fietsry Federasie (UCI) se hoofkantoor is in Aigle geleë. Hiervandaan word fietsry wêreldwyd beheer. Daar is onder meer 'n binnenshuise fietsrybaan in die gebou en 'n BMX-baan net langs die gebou.

Omgewing

Aigle is ook bekend vir sy wyn; die dorp is omring deur wingerde. Die kasteel van Aigle (Château d'Aigle) is 'n bekende besienswaardigheid. Die kasteel is gedurende die twaalfde eeu gebou en is sedert 1475 in die besit van die 'Goewerment van Bern'. Daar is 'n wynmuseum in die kasteel met 800 verskillende wyn-etikette van 52 lande wat die geskiedenis van wyn weergee.

Verwysings

  • Brosjures van Aigle toerisme.

Tags:

Aigle InfrastruktuurAigle Fietsry FederasieAigle OmgewingAigle VerwysingsAigleAlpeMeer van GenèveMontreuxRhôneSwitserland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Omgewingskwessies in Suider-AfrikaReënWaterbesoedelingSebraVerantwoordelikheidNedersettingDonderstormJeuksiekteViëtnamoorlogMiskruierPerdebyeGNU-lisensie vir vrye dokumentasieVulkaanLeonardo da VinciDulcie van den BerghDemokrasieHoofstadAbstraksie (rekenaarwetenskap)Kunsmatige intelligensieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaBurgerregteJo BlackPapegaaiePaarl GimnasiumMaroela MediaHerpes simplexKoolhidraatAmandelOnderwerp (taalkunde)HulpwerkwoordLiefdeAnglo-BoereoorlogNasiebouWortelBestaansboerderyDuitslandMenseregteMisdaadromanGoogle TranslateCarike KeuzenkampFranse RewolusieMiltAarverkalkingTandbederfHelga UysAllan BoesakGNU/FDL-lisensieGroot vyfTennisTrevor NasserKorrupsieGeslagsregister vanaf Adam tot JesusVloeistofJesus van NasaretMolekuulSophie SchollLikkewaanLys van oseane, seë en merePoësieLeah van NiekerkISO 3166-2OorlogVakbondSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeElzette MaarschalkEmfiseemYouTubeBrugVerdampingLys van medisinale kruieGasHondJan de WetSatellietfotoKoors🡆 More