Agustín De Iturbide

Agustín Cosme Damián de Itúrbide y Arámburu (* 27 September 1783 in Morelia, Nieu-Spanje; † 19 Julie 1824 in Padilla, Meksiko), ook bekend as Agustín I van Meksiko, was 'n Meksikaanse bevelvoerder en politikus tydens die Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog.

Hy het 'n suksesvolle politiese en militêre koalisie gestig, wat op 27 September 1821 Meksikostad verower het en dus die onafhanklikheid van Meksiko beslis het. Nadat die liberasie van die land beveilig is, het hy in 1821 president van die Regentskap van Meksiko geword. Een jaar later was hy aangekondig as die grondwetlike keiser van die nuwe nasie en het Meksiko kortliks vanaf 19 Mei 1822 tot 19 Maart 1823 regeer. Hy is gekrediteer as die oorspronklike ontwerper van die eerste vlag van Meksiko.

Agustín de Iturbide
Keiser van Meksiko
Agustín de Iturbide omstreeks 1823
Agustín de Iturbide omstreeks 1823
Vorstehuis Iturbide
Titel Keiser van Meksiko
Regeer 19 Mei 182219 Maart 1823
Kroning 21 Julie 1822
Voorganger Monargie gestig
Opvolger Maksimiliaan I van Meksiko
Titel President van die Regentskap van Meksiko
Regeer 28 September 182118 Mei 1822
Voorganger Monargie gestig
Opvolger Juan Nepomuceno Almonte
Volle naam Agustín Cosme Damián de Itúrbide y Arámburu
Gebore 27 September 1783; Morelia, Nieu-Spanje
Oorlede 19 Julie 1824; Padilla, Meksiko
Begrawe Katedraal van Meksikostad
Eggenoot Ana María Josefa Ramona de Huarte y Muñiz
Kinders Agustín Jerónimo de Iturbide y Huarte
Sabina
Juana María
Josefa
Ángel
María Jesús
María de los Dolores
Salvador
Felipe Andrés María de Guadalupe
Agustín Cosme
Vader José Joaquín de Iturbide y Arreguí
Moeder María Josefa de Arámburu y Carrillo de Figueroa
Godsdiens Rooms-Katolieke Kerk
Handtekening Agustín De Iturbide
Agustín De Iturbide
Kroning van keiser Agustín de Iturbide op 21 Julie 1822 in Meksikostad

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

1783182118221823182419 Julie19 Maart19 Mei27 SeptemberEerste Meksikaanse KeiserrykMeksikaanse OnafhanklikheidsoorlogMeksikoMeksikostadNieu-SpanjeVlag van Meksiko

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PuberteitSeekoeiMatriek in Suid-AfrikaRob HersovAborsieMenseregtedagLys van Afrikaanse digtersKindermishandelingKwikSuid-Afrikaanse WeermagSuid-Afrikaanse GrensoorlogJaco JacobsBloeddrukHector PietersonSelfoonKoos BekkerMusieksimboleVerbruikerRassismeEvangelies Gereformeerde KerkBhimrao Ramji AmbedkarHannes van WykBukkakeNelson MandelaSoweto-opstandJan van RiebeeckIntensiewe vormOnderhandelinge om apartheid te beëindigVulvaEkonomie van Suid-AfrikaJo BlackKlem-in-die-kaakBosluisbytkoorsAnglo-BoereoorlogHomoniemPad na jou hartKoos KombuisSuiwelprodukDagroofvoëlsNapoleon BonaparteCSSJoe NiemandPenisverlengingJavaScriptKoos du PlessisKarpaletonnelsindroomGrondsoorteAnrich HerbstGalileo GalileiWikiMaria MagdalenaSewe wonders van die wêreldReënspinnekopEreksieNarsistiese persoonlikheidsteuringDistrik SesOorkruipersLys van Afrikaanse rolprenteSeksAfrican Movement CongressKultuurDrinkwatervoorsieningGeskiedenis van die AardeGroenteCovid-19-pandemieDawidNederlandGesonde dieetPopulierLys van visseKnopiespinnekopByvoeglike naamwoordHipertensieGeskiedenis van AfrikaansDemokratiese Republiek die KongoDramaOnderwys🡆 More