Agri Sa

Agri SA is 'n federale landbou-organisasie wat in 1904 as die Suid-Afrikaanse Landbou-unie (SALU) gestig is.

Hulle bedien tans sowat 70 000 groot- en kleinskaalse kommersiële boerelede. Hulle missie is om namens hul lede die volhoubare winsgewendheid en stabiliteit van kommersiële landbouprodusente en -besighede te bevorder deur hul betrokkenheid en insette op nasionale en internasionale vlak.

Fokusareas

  • Handel en Nywerheid
  • Ekonomiese Sake
  • Watersake
  • Nasionale Infrastruktuur
  • Arbeid & Opleiding
  • Grondsake
  • Omgewingsake
  • Inligting, tegnologie-ontwikkeling & -oordrag
  • Boerontwikkeling
  • Korporatiewe skakeling
  • Plaaslike Regering

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

1904Landbou

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ViëtnamTrekarbeidSimon PetrusGoudBateHartaanvalFanie ViljoenOlimpiese Somerspele 2024MuskietBloemfonteinVaste stofWet op Bantoe-onderwysMenseregteAdolf HitlerAardeBlack SashBloedsomloopstelselYstervarkAgtervoegselLongJeugdagReënKarooKangogrotteOos-KaapKGedigSuid-Afrikaanse randBosluisWikimedia-stigtingKweekhuiseffekRekenaarGriepNedersettingDesimale breukeKimberleyMonopolyIdioomBrittany Ashton HolmesHernubare energieKaartLien se lankstaanskoeneStadEjakulasieOmtrek, oppervlakte en volumeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Ronelda KamferNierCheslin KolbeKrokodilOrthopteraKonflik (proses)Tropiese sikloonSoortnaamVrouElon MuskPaarl GimnasiumGroepsdrukEiffeltoringE-posKlimaatveranderingWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaDeelwoordManie LibbokSokkerAntoniemLeonardo da VinciKlimaatsverandering in AfrikaRumatiekEmfiseemShakaWeer (meteorologie)N.P. van Wyk LouwRob Hersov🡆 More