Agostinho Neto

António Agostinho Neto (17 September 1922 - 10 September 1979) was die eerste president van Angola (1975–1979), nadat hy die Populêre Beweging vir die Bevryding van Angola (MPLA) gelei het in die oorlog vir onafhanklikheid (1961–1974).

Hy het tot en met sy dood die MPLA in die burgeroorlog gelei (1975-2002). Hy is ook bekend vir sy literêre aktiwiteite en word beskou as Angola se mees vooraanstaande digter. Sy verjaardag word gevier as Nasionale Heldedag, welke 'n openbare vakansiedag in Angola is.

Agostinho Neto
Agostinho Neto
Standbeeld van Agostinho Neto in Luanda

Eksterne skakels

Tags:

10 September17 September19221979AngolaMPLA

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MensErektiele disfunksieSokkerSuiwelprodukLys van bekende Suid-AfrikanersBynierMisdaadromanArmoedeverligtingAardedagSoogdierWhatsAppTaalfossielJanie du PlessisGeslagOogStikstofTelefoonVaginaDialoog in fiksieWetenskaplike metodeAfrikanersPaasfeesC. Louis LeipoldtPoesDrakensbergeVolstruisBiologieBraaiPlantDarwinismeSirkelVlekvrye staalElektroniese of digitale mediaDiatomiese molekuulAfro-AmerikanersBoer Soek 'n VrouInentingGoogle MapsMark (ekonomie)CorioliskragDeelteken en umlautAfrikaanse TaalmonumentMosesEtniese groepHemelBesemKletsrymDiarreeMaanJacques LootsByvoeglike naamwoordSteenkoolGetalWêreld- Ekonomiese ForumFotosinteseMobutu Sese SekoGeweldMiltThabo MbekiMonopolyBosluisbytkoorsBeesAkademiaLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameWater (molekuul)Christiane JaccottetJazzSeksismePersPlastiekLys van myne in Suid-AfrikaTradisionele Afrika-medisyneLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaAgtergrond (narratief)Oogprobleme🡆 More