Peulmahonie: Plantspesie

Die peulmahonie (Afzelia quanzensis) is 'n bladwisselende boom met 'n platterige kroon wat voorkom in klein stande op klipperige of sanderige grond.

Die boom groei in Suid-Afrika in die noorde van KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo. Dit is ook inheems in Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Somalië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Peulmahonie
Peulmahonie: Sien ook, Verwysings, Bronne
Peulmahonie: Sien ook, Verwysings, Bronne
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Genus: Afzelia
Spesie:
A. quanzensis
Binomiale naam
Afzelia quanzensis
Welw., (1859)
Sinonieme
  • Afrafzelia attenuata (Klotzsch) Pierre
  • Afrafzelia petersiana (Klotzsch) Pierre
  • Afrafzelia quanzensis (Welw.) Pierre
  • Afzelia attenuata Klotzsch
  • Afzelia petersiana Klotzsch
  • Intsia attenuata (Klotzsch) Kuntze
  • Intsia petersiana (Klotzsch) Kuntze
  • Intsia quanzensis (Welw.) Kuntze ex Engl.
  • Pahudia attenuata (Klotzsch) Prain
  • Pahudia quanzensis (Welw.) Prain

Kenmerkend van die boom is die groot, swaar houtagtige peule. Die sade is groot en donkerbruin met 'n wasagtige, rooi arillus. Die blare is veervormig saamgestel met 'n hoë glans - donkergroen bo en dowwer onder. Dit is 'n beskermde spesie in Suid-Afrika, en kan net met die nodige lisensie benut word.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Peulmahonie Sien ookPeulmahonie VerwysingsPeulmahonie BronnePeulmahonie Eksterne skakelsPeulmahonie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TatoeëermerkSelfstandige naamwoordCheslin KolbeToestand van materieVoëlVlag van Suid-AfrikaSosiale ordeConsolidated B-24 LiberatorDieregeluideElandréStadBek-en-klouseerMantisSkoolBoelieryJan-Willem BreureBlack SashLewerSaartjie BaartmanKlein vyf diereVergelykings (taalkunde)WolfAfrikaanse taalleerGetalWes-KaapAfleiding (taalkunde)WeeluisLiefdeKappie (skryfteken)KoerantLionel MessiKompasDiatomiese molekuulNederduitsch Hervormde KerkWiskundeMIV/vigs in Suid-AfrikaDie ontstaan van die dramaVormPussy RiotAtlantis, Wes-KaapMiteHolocaustDrakensbergeWet op Verbod van Gemengde HuwelikeInsekDialoog in fiksie3D-rolprentFamilie (verwantskap)NagmaalBeroerteSlangDikdermOmgewingskwessies in Suider-AfrikaDiskriminasieKrugerwildtuinEkologiePuberteitAfrikaanse woordelys en spelreëlsEngelsKoorsblaarGasKwaZulu-NatalOmtrek, oppervlakte en volumeLemoenVratSwart nasionalismeKaartSeksismeHamburgerPaasfeesKlereMisdaadromanPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaStaatstoelae🡆 More